Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuwedrift Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 375 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Nieuwedrift Accommodation skuil op 'n werkende koring-, skaap- en wynplaas buite die dorpie Piketberg in die Swartland-omgewing. Die dorp lê aan die voet van die Piketbergreeks en word gekenmerk deur wingerde, kleurvolle koringlande, vrugteplase en inheemse fynbos.

Die Kothuis is beurtkrag-vry as gevolg van 'n sonpaneelstelsel wat onlangs geïnstalleer is. Nieuwedrift Kothuis beskik oor 'n 2-slaapkamer-kothuis wat gemaklik 4 volwassenes kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n lugversorger. Albei kamers is toegerus met Egiptiese linne. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, kookgerei en 'n etenstafel. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv sowel as Netflix. Die eenheid bied ook gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek.

'n Onderdakbraaifasiliteit is op die patio beskikbaar, asook 'n oop vuurput op die gras.

Daar is 'n restaurant naby die kothuis wat oop is van Woensdag tot Sondag. Die tye is op aanvraag beskikbaar.

Doendinge om in die area te geniet sluit gholf, voetslaan, bergfietsry, besoek aan boeremarkte, ritsrit by die Piekenierskloof Bergoord, wynproe en 4x4-roetes in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Debbie A
Gesin met tieners
5.0
Heerlike kuier, was so goed vir ons siel en beslis weer hier kuier! Die beste manier om die ou jaar af te eindig! Saligheid en vars lug vir die siel! ...
Sien meer
Des 2024
Lelanie H
Gesin met klein kinders
5.0
Ten volle toegerus, netjies, skoon, mooi, wees vir seker om welkom te voel! Ons het heerlik gebly. Het lanklaas 'n plek gesien wat soveel aandag gee a...
Sien meer
Nov 2024
Andre B
Saam met vriende
5.0
Mooi memories. Heerlik gekuier en geslaap, kom beslis terug hierheen. Op die kombuistafel was daar 'n vars gebakte broodjie, 'n bottel rooi wyn, botte...
Sien meer
Sep 2024
Jan Rudolf S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker gewees en sal graag weer wil besoek. Perfekte behuising met alle geriewe, braai, kaggel, lugverkoeling, volledige kombuis, genoeg ...
Sien meer
Mei 2024
Margaret D
Saam met lewensmaat
4.8
Luxurious and peaceful - we spent 3 nights there and would go again. The cottage is absolutely beautiful and we really appreciated the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nieuwedrift Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 375
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 375
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA212e40f759ce5f4ea7328cf7e605c5870816b4dec70fad8b373a283ed52146574a8e4ea529332c7f74c978815b07f4aa1d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 375 per nag, vir 4 mense 46 5 1 5 N7 Nieuwedrift 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978944563536 18.750949099089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang