Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuwedrift Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Nieuwedrift Accommodation skuil op 'n werkende koring-, skaap- en wynplaas buite die dorpie Piketberg in die Swartland-omgewing. Die dorp lê aan die voet van die Piketbergreeks en word gekenmerk deur wingerde, kleurvolle koringlande, vrugteplase en inheemse fynbos.

Nieuwedrift Kothuis beskik oor 'n 2-slaapkamer-kothuis wat gemaklik 4 volwassenes kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n lugversorger. Albei kamers is toegerus met Egiptiese linne. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, kookgerei en 'n etenstafel. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv sowel as Netflix. Die eenheid bied ook gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek.

'n Onderdakbraaifasiliteit is op die patio beskikbaar, asook 'n oop vuurput op die gras.

Daar is 'n restaurant naby die kothuis wat oop is van Woensdag tot Sondag. Die tye is op aanvraag beskikbaar.

Doendinge om in die area te geniet sluit gholf, voetslaan, bergfietsry, besoek aan boeremarkte, ritsrit by die Piekenierskloof Bergoord, wynproe en 4x4-roetes in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Nieuwedrift Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nieuwedrift Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA212e40f759ce5f4ea7328cf7e605c5870816b4dec70fad8b373a283ed52146574a8e4ea529332c7f74c978815b07f4aa1d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 N7 Nieuwedrift 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978944563536 18.750949099089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang