Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuwehuyz

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Nieuwehuyz
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suzanne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V

Heerlik

Wonderlike verblyf en jy verkyk jou aan die slim ingerigte huis en dekor. Ons het net gesukkel met die WiFi en televisie, en kon dit nie gebruik nie.

Axel P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Axel P

Amazing house with many features.

A wonderful place to stay and relax. We will be back for longer.

Nieuwehuyz se terugvoer

Thanks for the good review. So glad you enjoyed your stay with us. Jacqueline

Nieuwehuyz
Ilse V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Wow, wow.

Die Nieuwehuyz is wow, wow, wow! Dit is 'n pragtige huis met alles wat mens se hart begeer en meer. Dit is 'n "huis weg van die huis". Die ligging is loopafstand van die restaurante en winkeltjies. Ek sal vir seker teruggaan na hierdie ongelooflike gastehuis.

Nieuwehuyz se terugvoer

Ilse,
Baie dankie vir die goeie review.
So bly julle het Nieuwehuyz geniet.
Jacqueline,

Nieuwehuyz
Herman E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman E

Beslis een van die beter plekke waar ons nog op LekkeSlaap bespreek het.

Baie skoon, gemaklik, heerlike bedlinne en die verhitte handdoekreling is 'n plus. Dit het gevoel soos huis, veral toe ek die Tivioli FM radio langs die bed sien. Die eienaar gee aandag aan klein details. Die biblioteek van boeke en versameling van goetertjies maar die plek interessant. Die kombuis is baie goed toegerus. Ons het lekker gekuier. Vriendelike Jacqueline was stiptelik om my by die huis in te wag. Dankie vir die geskenkpakkie met olyfolie, koekies en afslagkoepons.

Nieuwehuyz se terugvoer

Baie dankie Herman vir die goeie resensie. Baie bly julle het Nieuwehuyz geniet.

Nieuwehuyz
Drika N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika N

Heerlike bederfverblyf.

Ons was aangenaam verras met al die wonderlike bederfies in die verblyf. Daar is hope om te geniet, buiten die dorpie self, kan jy jouself heerlik bederf met verskeidenheid van musiek en leesstof. Die eienaar het voorwaar baie moeite gedoen om sy gaste in te lig oor die omgewing, die dorpie, en ook die boustyl. Regtig elke ster werd!

Chazelle E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chazelle E

Regtig baie spesiaal!

Ons was in Nieuwehuyz vir 'n week en het dit waarlik baie geniet! Skitterende afwerking en baie boeke en interessante dinge om mee besig te bly.

Odile H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odile H

Ongelooflik goed ingerigte en baie netjiese gastehuis!

Nieuwehuyz is werklik 'n pragtige en baie interessante gastehuis waar 'n mens jou kan verlustig in die stilte, die boeke en die smaakvolle dekor. As ek Prins Albert weer besoek is Nieuwehuyz my eerste keuse. Nina het ons baie vriendelik ontvang en ondersteun met al ons navrae. Baie dankie!

Annelise B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B

Wonderlike gerief en rustigheid.

Lieflike tuiste met heerlike kaggel, toegeruste kombuis, instapstort en snoesige bed. 6 sterre werd.

Johann M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Skoon, netjies en uitstekend toegerus.

Aangename eienaar en personeel. Baie behulpsaam en alles wat jy mag nodig kry is voorsien.

Anli D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli D

Sien sterre.

Die verblyf was lieflik en ongelooflik goed geleë! Baie dankie vir alles!

Pieter D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Dit was fantasties, dankie.

Die huis bied gemak en alle toerusting is netjies.

Louis R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis R

Heerlik rustig en kalm.

Lieflike huis in 'n pragtige dorp. Niewehuyz is stampvol geskiedkundige interessanthede. Modern, eenvoudig, maar met alles wat mens moontlik kan benodig. Prins Albert is 'n lieflike dorp. Ons het dit baie geniet.

Bonte E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonte E

Fantastic, well equipped and comfortable.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties, goed toegerus en gemaklik.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Philip M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Baie interessant.

Verdien beslis sy 5-ster-toekenning (enigste in Prince Albert), maar onthou daar is geen TV en ook nie internet nie.

Nieuwehuyz se terugvoer

Thanks for your feedback. We have subsequent to your input installed uncapped 10 Mbps internet access with Netflix for entertainment. Your feedback was much appreciated.

Nieuwehuyz
Vanaf
Vanaf R4 540
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R4 540
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 50, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3MGRkMDY0LWQwZGUtNDM5Ny1hNmQ2LTJmNzNiMjRlNGJiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 540 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 50 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.226980763459 22.029014490545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang