Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuwehuyz

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Suzanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik Wonderlike verblyf en jy verkyk jou aan die slim ingerigte huis en dekor. Ons het net gesukkel met die WiFi en televisie, en kon dit nie gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Axel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Amazing house with many features. A wonderful place to stay and relax. We will be back for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emma
Nieuwehuyz
Thanks for the good review. So glad you enjoyed your stay with us. Jacqueline

Ilse V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Wow, wow. Die Nieuwehuyz is wow, wow, wow! Dit is 'n pragtige huis met alles wat mens se hart begeer en meer. Dit is 'n "huis weg van die huis". Die ligging is loopafstand van die restaurante en winkeltjies. Ek sal vir seker teruggaan na hierdie ongelooflike gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emma
Nieuwehuyz
Ilse, Baie dankie vir die goeie review. So bly julle het Nieuwehuyz geniet. Jacqueline,

Herman E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

Beslis een van die beter plekke waar ons nog op LekkeSlaap bespreek het. Baie skoon, gemaklik, heerlike bedlinne en die verhitte handdoekreling is 'n plus. Dit het gevoel soos huis, veral toe ek die Tivioli FM radio langs die bed sien. Die eienaar gee aandag aan klein details. Die biblioteek van boeke en versameling van goetertjies maar die plek interessant. Die kombuis is baie goed toegerus. Ons het lekker gekuier. Vriendelike Jacqueline was stiptelik om my by die huis in te wag. Dankie vir die geskenkpakkie met olyfolie, koekies en afslagkoepons.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Emma
Nieuwehuyz
Baie dankie Herman vir die goeie resensie. Baie bly julle het Nieuwehuyz geniet.

Drika N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Heerlike bederfverblyf. Ons was aangenaam verras met al die wonderlike bederfies in die verblyf. Daar is hope om te geniet, buiten die dorpie self, kan jy jouself heerlik bederf met verskeidenheid van musiek en leesstof. Die eienaar het voorwaar baie moeite gedoen om sy gaste in te lig oor die omgewing, die dorpie, en ook die boustyl. Regtig elke ster werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chazelle E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Regtig baie spesiaal! Ons was in Nieuwehuyz vir 'n week en het dit waarlik baie geniet! Skitterende afwerking en baie boeke en interessante dinge om mee besig te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odile H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Ongelooflik goed ingerigte en baie netjiese gastehuis! Nieuwehuyz is werklik 'n pragtige en baie interessante gastehuis waar 'n mens jou kan verlustig in die stilte, die boeke en die smaakvolle dekor. As ek Prins Albert weer besoek is Nieuwehuyz my eerste keuse. Nina het ons baie vriendelik ontvang en ondersteun met al ons navrae. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise B
Kort verblyf
5.0
Jun 2018

Wonderlike gerief en rustigheid. Lieflike tuiste met heerlike kaggel, toegeruste kombuis, instapstort en snoesige bed. 6 sterre werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Skoon, netjies en uitstekend toegerus. Aangename eienaar en personeel. Baie behulpsaam en alles wat jy mag nodig kry is voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anli D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2018

Sien sterre. Die verblyf was lieflik en ongelooflik goed geleë! Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 540
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R4 540
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 50, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3MGRkMDY0LWQwZGUtNDM5Ny1hNmQ2LTJmNzNiMjRlNGJiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 540 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 50 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.226980763459 22.029014490545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang