Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuwehuyz

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 50, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 540 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nieuwehuyz is 'n eklektiese kombinasie van geskiedenis en kuns. Dit is die enigste 5-ster-selfsorg-gastehuis in Prins Albert. Dié pragtige dorpie is geleë aan die voet van die Swartberge wat oortrek is met wingerde, boorde en olyfplase. Nieuwehuyz is gerieflik naby restaurante en winkels geleë.

Die huis het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting en lugversorging. Die gastehuis het 'n oopplan-kombuis, sit- en eetkamer wat lei na 'n baie privaat binnehof. Kom ontspan op die leerbank voor die kaggel, of kom lê luilekker op die handgemaakte eikehoutstoele buite waar die salige klank van die fonteine jou sal bekoor. Jy kan ook binne of buite eet.

Die kombuis spog met Le Creuset-kombuisware asook Smeg-toestelle.

Geniet die buitelewe, vars lug en pragtige naghemel vol sterre. Daar is so baie om te doen en te sien in Prins Albert - een nag is nie genoeg nie!

Doendinge sluit voetslaan, fietsry en rustige wandels in. Besoek die olyf-, wyn-, melk- en vyeplase vir vars plaaslike produkte. Daar is ook 'n begeleide spookstaproete of jy kan meer oor die geskiedenis en plantegroei in die omgewing leer. Na 'n bespreking sal jy 'n dokument kry met al die inligting en besonderhede oor doendinge en besienswaardighede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Nieuwestraat 50, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nieuwehuyz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 540
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R4 540
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 50, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3MGRkMDY0LWQwZGUtNDM5Ny1hNmQ2LTJmNzNiMjRlNGJiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 540 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 50 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.226980763459 22.029014490545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang