Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elzette V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Sep 2023

As jy daarvan hou om te slaap by 'n plek waar ander funksies aangebied word is dit die plek vir jou. Dit is goed om te weet dat Picanha die venue is waar gereeld op naweke funksies aangebied word. Ongelukkig veroorsaak dit parkeringsprobleme vir gaste wat oorbly aangesien daar nie gereserveerde parkering vir hulle is nie. Boonop kon ons nie van die lieflike restaurant gebruik maak nie aangesien die kombuis moes regstaan vir die ander mense.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ignatius P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

It was awesome and the staff was very nice. They are simply the best. Great staff and the place was beautiful and neat, so me and my wife had a great time. The food was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag
4.6
Sep 2022

A very good stay in all aspects 100%. Would be a big yes if someone asked me how the place is. Will highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dirkie
Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Good day, Thank you for choosing Goldfields Lodge and Conference as your destination and we are very pleased you enjoyed your stay with us. Looking forward to seeing you again soon.

Charl R
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2022

Waarde vir geld. Ons het een aand oorgeslaap. Ongelukkig was daar 2 enkelbeddens. Sou dubbelbed verkies het. Die kamer was ook langsaan 'n kompressor of iets. Die geraas heelaand was steurend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esmari B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2022

Teleurstelling. Glad nie die kamer gekry soos bespreek en betaal.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Dirkie
Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Dankie vir die terugvoering.

Cindy B
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2021

Very disappointed. We arrived and was well received, food and show was great and that is were it ended. In both the rooms the aircon flooded the floor we were struggling to get a hold of someone to come and help to clean up, 30min later we got hold of the manager that assisted in both rooms the TV's also did not work. 00:30 after our view there was people in the parking lot screaming and shouting. In the morning we woke up and again the room was flooded and we had little to no hot water in the shower. For R800 per room which is specified as the luxury rooms I would think this will be much better. When we left after breakfast again we could not find anybody to give the rooms keys to so we ended up just putting them on the counter. Sorry but I can not see that this is a 4 star lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Dirkie
Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
I truly sorry that you had a bad stay but we are busy attending to the problems. Thank you for your feedback

Konstant P
1 nag Besigheidsreis
4.0
Okt 2020

Baie dankie vir die goeie diens. Die personeel was vriendelik en behulpsaam en die restuarant se ontbyt en koffie word aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Inayat K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Excellent venue. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romanus D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2018

Baie netjies en naby alles. Ons was werklik tevrede met die diens, en die ligging was perfek vir die doel van die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirkie
Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Dirkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springs-weg 50, Nigel, 1490, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YTQwYmM2LWYyMWUtNDEzMC1hZjhjLTZkZDI1YzcyZjc3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 20 5 1 4 50 springs road nigel 1490 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.416854583155 28.465077280998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang