Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nightingale Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goed-geleë gastehuis met baie goeie diens. Baie lekker gebly met al die basiese geriewe in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ideal stopover. Neat, clean and comfortable. Great position. The room was excellent and the bathroom was top-notch. Overall, a great place to stay - good situation and absolutely all you need. We stayed there twice in a fortnight and will put this at the top of the list for future Bloemfontein overnight stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tutti G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons kom weer! Gerieflik en mooi. Klein, maar met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebly, die warm stort was heerlik en die ontbyt (wat ekstra kos) smaaklik. Sal definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Veilig, goed geleë, groot kamers, netjies, mooi. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal beslis weer van Nightingale gebruik maak. Baie netjies verblyf. Stapafstand na Grey Kollege vir sportbyeenkomste. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Sal weer daar oornag. Beslis. Ontvangs was uiters vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
1 nag
5.0
Jan 2024

Baie gerieflik. Skoon, gerieflik en goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Great service. Julle stel nooit teleur nie. Altyd skoon, netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Excellent. Very cosy room, perfect for a night stay when competing against Grey College.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig en privaat. Ja, vriendelik ontvang deur Amanda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

The Nightingale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 56, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA661600f9a89164c9dbc1fb9796cf9a6273eea8687ac6daf9bd8ef84acdc0e1be34c40f85285a346c8c29a6b4524e5fb92dde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 56 Donald Murray Avenue Parkwest 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.11631 26.19966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang