Nightingale Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
The Nightingale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 157
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Johann C - Sep 2024
Algehele gradering
Goed-geleë gastehuis met baie goeie diens.
David N - Aug 2024
Algehele gradering
Ideal stopover. Neat, clean and comfortable. Great position.
Tutti G - Aug 2024
Algehele gradering
Ons kom weer!
Jaco S - Apr 2024
Algehele gradering
Veilig, goed geleë, groot kamers, netjies, mooi.
Marlene K - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer van Nightingale gebruik maak.
Adriaan B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Sal weer daar oornag.
Jackie B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Elmien G - Jan 2024
Algehele gradering
Great service.
Janita M - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent.
Johann C - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Yvonne V - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek en ek sal dit beslis aanbeveel. Prima.
Christo D - Jan 2024
Algehele gradering
4th keer wat ons daar oorslaap.
Tobie O - Jun 2024
Algehele gradering
Veilige, gerieflike verblyf naby aan winkelsentrums, skole en die universiteit.
Lees meerPeter James P - Des 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Njongo M - Jul 2023
Algehele gradering
Great.
Charl T - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Eugene R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, meer as bereid om te help. Kamer was baie netjies. Sommer dadelik tuis gevoel.
Tabu V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie privaat. Lekker groot skoon kamer. Vriendelike personeel.
Anne-marie S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Cordelia F - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Pieter S - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Talita B - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by Nightingale Guesthouse.
Ben L - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Jan S - Jan 2023
Algehele gradering
Beslis waarde vir my geld, vriendelike diens, veilig, kamers baie skoon.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Jan. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is altyd so bly om te hoor as gaste lekker by ons bly. Kliënte diens, higiëne, veiligheid en deesdae ook 'n krag-oplossing is baie belangrik vir ons. Sien uit om julle gou weer te verwelkom.
Marthina B - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike, professionele ontvangs.
Nicky B - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was okay.
Lees meerNightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Nicky, baie dankie vir jou terugvoer. Jammer om te hoor dat jou kuier nie so lekker soos voorheen was nie. Ons waardeer jou terugvoer. Die blindings word juis die week vervang. Die verskaffers was uit voorraad gewees laas jaar. Ons is op die oomblik besig om al die hout rame te skuur. Die projek het voor die bouersvakansie begin en aangesien niemand in Desember beskikbaar is vir die tipe werk nie moes dit ook oorstaan tot die jaar. Al die beddens is onlangs vervang, al die linne en handdoeke is splinternuut asook die eet gery. Daar is altyd vars melk beskikbaar, jy moet asb in die toekoms vir ons span vra. Herstel en onderhoud en opknapping is vir ons van kardinale belang aangesien ons altyd vir ons gaste die beste wil hê. Dit is n deurlopende proses by ons. Ons hoop jy gee ons nog 'n kans en dat jou 2023 voorspoedig sal wees.
Marie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon. Kamer ruim. Parkeerplek veilig.
Frances W - Mrt 2023
Algehele gradering
Die plekkie kort bietjie opknappings.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Jaco N - Des 2022
Algehele gradering
Oornag op pad Hartenbos toe.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Jaco, dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het 'n goeie kuier en lekker ontbyt by ons geniet. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Rachel D - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Rachel, dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het die ontbyt geniet en gevoel dat julle waarde gekry het by ons. Sien jou hopelik weer in die toekoms.
Mariaan N - Des 2022
Algehele gradering
Nightingale is 'n baie netjiese, skoon gastehuis. Perfek geleë. Die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Beveel die gastehuis vir seker aan.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Mariaan. Ons span is dankbaar vir jou kommentaar. Dit maak regtig al die harde werk die moeite werd. Sien julle weer in die toekoms.
Vanessa Boardman B - Nov 2022
Algehele gradering
Nightingale Guesthouse is fantasties!
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Vanessa, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. So bly ons geriewe het jou verwagtings oortref. Mooi dag. Hoop ons sien julle gou weer.
Ben D - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Ben. Ons is bly om te hoor dat julle 'n lekker tyd by Die Nightingale gehad het. Sien uit om julle terug te verwelkom.
Michael K - Nov 2022
Algehele gradering
Staff were very friendly, room was clean and the breakfast was good.
Johan L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik.
Lees meerNightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Johan, dankie vir jou terugvoer. Na Covid 19 gaan dit regtig swaar met alle besighede in ons tipe bedryf. Daarom het ons 'n kansellasiebeleid in plek wat vereis dat, as jy op die dag kanselleer, jy steeds vir 100% van die onkonste verantwoordelik is. Ons is meer as gelukkig om 'n terugbetaling te doen, mits iemand anders jou spasie bespreek. Ons was ook nie bewus van jou ander probleme nie en wens jy het dit onder ons aandag gebring tydens jou besoek, dan sou ons jou verblyf soveel geriefliker kon maak. Hoop ons kan jou verwagtinge oortref as jy weer in Bloemfontein kom kuier.
Sonja R - Aug 2022
Algehele gradering
Wat 'n aangename verassing! Skoon, pragtig, uitstekende diens en kos! Perfek!
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Sonja. Ons is bly om te hoor dat julle 'n lekker ervaring by ons gehad het. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Johann C - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik en baie vriendelike personeel.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Dankie, Johann. Ek waardeer jou moeite om iets vir ons te skryf. Sien uit om jou weer in die Rosestad te verwelkom.
Melisa D - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Melisa, dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer jou moeite. Dit is altyd lekker om jou hier te hê.
Annerie D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens, ek sal weer daar gaan oornag. Ek sal dit hoog aanbeveel.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Dankie, Annerie. Ons waardeer jou terugvoer. Sien uit om jou weer by ons te hê.
Clare S - Mrt 2022
Algehele gradering
Hassle-free stop over. Easy booking. Easy reception. Great breakfast. Happy to have stayed over.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review, Clare. We're working with the municipality to update all the signage. We will look into Google Maps and see what we can do. Have a lovely day further.
Dc V - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you for your 5-star review. It is very much appreciated.
Always a pleasure to know that guests enjoyed their stay-over.
Marike B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie kliëntediens.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you for taking the time to post us a review, we really appreciate.
Always good to hear our guests have enjoyed their stay-over.
We strive to provide comfort for our guests as best we can.
Thank you for your support.
Karla V - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig, rustig, ek sal dit aanbeveel.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review. It is very much appreciated.
Always a pleasure to know that guests enjoyed their stay-over.
Piet K - Apr 2022
Algehele gradering
Goed geleë en rustig.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Dankie, Piet. Ons is besig om ons foto's aan te pas. Mooi dag. Groete, die Nightingale span.
Jaco H - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf met vriendelike diens.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Jaco, dankie vir jou boodskap en eerlike terugvoer. Ons waardeer dit. Ons laat weet jou net dat ons die bed vervang het. Hoop ons kan jou weer hier by ons hê in die toekoms. Groetnis
Martie G - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Dankie, Martie. Ek waardeer dat jy die tyd geneem het om iets vir ons te skryf. Hoop om jou gou weer in die Rosestad te hê. Groete
Martie L - Jan 2022
Algehele gradering
Na lang terugreis na Gauteng, 'n aangename oornaggastehuis.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Dankie, Gys. Jy is 'n ster. Mooi bly.
Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Verblyf en ontvangs was aangenaam.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Andre, dankie vir jou terugvoer. Ons het 'n streng skoonmaak-protokol wat ons volg, so ons sal ondersoek instel. Hoop ons sien julle weer.
Michael R - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens!
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Dankie, Michael. Hoop ons sien julle gou weer in die stad van rose. Groetnis
Christine Elizabeth B - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Dankie, Jan. Ons waardeer jou woorde. Hoop om jou gou weer te verwelkom.
Su-anie E - Jul 2022
Algehele gradering
Nightingale Gastehuis.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Su-anie. Baie dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig is wat jy hier noem buite ons beheer. Ons hoop egter om julle weer te verwelkom. Mooi dag.
Melville M - Jan 2022
Algehele gradering
The area for us was an issue but it was value for money.
Karin K - Jun 2022
Algehele gradering
Was 1 aand oornagverblyf.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Karin, dankie dat jy jou ervaring onder ons aandag gebring het. Goeie kliënte diens is vir ons belangrik, dus het ons, ons personeel aangespreek en in die toekoms kan jy seker wees dat daar tamatiesous sal wees. Hoop ons sien jou gou weer.
Leo M - Apr 2022
Algehele gradering
Adequate for overnight stay.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hi Leo, we're sorry to hear of your less than satisfactory experience. We are committed to providing excellent customer service and would like you to know that we do have electric fencing, an alarm system and parking behind a secure gate. We also recently installed an inverter to provide the utmost security and comfort to all our guests. Regards, The Nightingale Team.
Melisa D - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you for taking the time to post us a 5-star review, we really appreciate.
Always good to hear our guests have enjoyed their stay-over.
We strive to provide comfort for our guests as best we can.
Thank you for your support. Safe travels.
Simon M - Okt 2021
Algehele gradering
Friendly.
Neels M - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig skoon en netjies.
Antoinette S - Aug 2021
Algehele gradering
Soos altyd 'n genotvolle plekkie wat ek altyd gebruik en nooit standaarde laat val nie.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you for your staying with us and for giving us a 5-star review. Always a pleasure to know that guests enjoyed their stay-over. See you soon. Take care. Nightingale Guesthouse
Melisa D - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you for your staying with us and for giving us a 5-star review. Always a pleasure to know that guests enjoyed their stay-over.
Please do visit us again. Take care.
Nightingale Guesthouse
Hendrik V - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik, goeie waarde vir geld en vriendelike personeel.
Kevin S - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Danie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties, baie vriendelik en behulpsaam.
Peter James P - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige oornag naby universiteit.
Marius S - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het die kuier en veral goeie ontbyt geniet!
Nightingale Guesthouse se terugvoer
A pleasure welcoming and meeting you. Thank you for staying with us and placing a review. Always such a pleasure to know guests enjoyed their stay.
Please do visit us again.
Take care.
Jd B - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het lekke gekuier en kan die plek aanbeveel.
Albert A - Jan 2021
Algehele gradering
Op vorige geleenthede in Bloemfontein oornag. Nightingale was die beste tot dusvêr
Lees meerRiaan V - Jan 2021
Algehele gradering
Die kamer was baie netjies en skoon gewees. Lekker rustige area.
Lukas F - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en diens.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle review. Was n voorreg om julle te verwelkom en ontmoet.
So bly julle het jul ontbyt pakkie geniet.
Veilig wees.
Elvira V - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflike kamers, met 'n lekker ontbyt, waarde vir geld.
June B - Des 2021
Algehele gradering
Very clean and modern. Ideal if you are passing through.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you for your staying with us and placing a review.
A pleasure welcoming and meeting you.
Please visit us again.
Aldo A - Okt 2021
Algehele gradering
Room without window, brown towels.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Good Morning,
Thank you for your review and feedback.
The room booked was not the worst room, it was the cheapest room. When making the booking it clearly states that the room has no windows, the pictures also show that the room is small. We would love to welcome you back in the near future and upgrade you free of charge to one of our cottages.
Lize-mari N - Jan 2021
Algehele gradering
Ek sal ongelukkig nie die gastehuis aanbeveel nie.
Deon B - Okt 2021
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meerNightingale Guesthouse se terugvoer
Good Morning,
Thank you for your review. Just want to mention that most of the guesthouse owners do not live on the premises, hence managed and controlled by appointed manager and staff.
I am not aware of any policy obliging owners of a guesthouse to live on the property. Nightingale Guesthouse takes the safety of our staff very serious, hence the reason why we do not offer reception service later than 20:00.
When making the booking it clearly states that the reception closes at 20:00. Receptionist on duty will always be on call, but we also have a security company if there is any problems during the night. Nightingale also have panic buttons to ensure the safety of our staff.
Trust the above answers some of your concerns. Thank you for sharing your concerns with us, always good to know the necessary precautions are in place.
Take care.
Nico D - Nov 2021
Algehele gradering
Nightingale was okay. As gevolg van foto's het ek meer verwag.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hello Nico,
Thank you for your review and concerns. Please be informed that the guest house undergoes cosmetic & maintenance every December. We have already attended to most of the listed items mentioned. Electric fence has also been replaced in total (trees and neighbouring walls affected some of the damage).
We aim to provide security and comfort for our guests as best we can.
Ruan B - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies maar sal nie weer daar bly nie.
Tania V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie teleurstellende, swak gehalte-akkommodasie.
Lees meerEstelle D - Feb 2020
Algehele gradering
Oorslaap vir een nag.
Peter James P - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige en veilige oornag in Bloemfontein.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hallo James,
Many thanks for your review. Glad that you enjoyed your stay-over and hope to welcome you again.
Leanne K - Jan 2020
Algehele gradering
Fabulous.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review. Very much appreciated. Always a pleasure to know that guests enjoyed their stay-over.
Hope to welcome you again soon.
Safe travels.
Johan L - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you for taking the time to post us a 5-star review, much appreciated.
We strive to provide comfort for our guests as best we can.
Pleasure meeting and welcoming you and hope to do so again.
Safe travels.
Nico Z - Mrt 2020
Algehele gradering
Heel tevrede.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review, much appreciated. Always a pleasure to know that guests enjoyed their stay-over.
Hope to welcome you again in the future.
Gerrit S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie goed, baie dankie.
Elri W - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik met baie goeie kliëntediens.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Many thanks for your review, it was great to have met you and welcome you to Nightingale.
We strive to offer comfort and a relaxed stay-over for our guests.
Hope to welcome you again in the future.
Take care and safe travels,
Linda
Steven M - Sep 2020
Algehele gradering
Kamer was ruim en gemaklik.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Floyd L - Nov 2019
Algehele gradering
Very tranquil.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie rustig. q
Elke sent werd en dit is strategies geleë.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alwyn D - Nov 2019
Algehele gradering
Gasvry.
Sally V - Sep 2019
Algehele gradering
Clean, quiet, friendly service.
Chagne P - Aug 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Ian K - Aug 2019
Algehele gradering
Die gastehuis is als wat jy nodig het vir een nag se akkommodasie, gerieflik en veilig.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Hallo Ian,
Ek vra meenig onverskoning vir die misverstand asook die ongerief. As ek geweet het julle was ongelukkig met die kamer kon ek julle na 'n ander kamer geskyf het.
Ons Twin kamer bied 2 enkel of kingbed. Omdat dit n binnehuis kamer is is daar nie n venster. Ek wou julle n meer ruim kamer aanbied met n stoep area.)
Groete
Linda Lohr
Anton M - Jul 2019
Algehele gradering
Besonderse oornagfasiliteit en op 5-ster-gehalte.
Joselene D - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
So bly jy het jul verblyf met ons geniet. Hoop om julle weer te verwelkom.
Veilige reis.
Linda
Natie V - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en baie vriendelik.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Many thanks for your review, Natie. It was an absolute pleasure meeting and welcoming you to the guest house. We are so glad you enjoyed your stay and hope to be able to accommodate you again in the near future.
Safe travels.
Regards,
Linda
Ronel R - Mei 2019
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise waarin ons al gebly het.
Nightingale Guesthouse se terugvoer
Many thanks for your review, Ronel. It was an absolute pleasure welcoming you to the guest house. We are so glad you enjoyed your stay and hope to be able to accommodate you again in the near future.
Regards,
Franelize
Sunelle B - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Nightingale Guesthouse se terugvoer
So bly jy het jou verblyf geniet. Altyd goed om te hoor wat gaste geniet en waar ons kan verander as ons kan.
Dankie dat jy die stortkop probleem onder ons aandag bring.
Hoop om jou weer te kan akkomodeer.
Groete
Norman M - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Reinette D - Mrt 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Nadia M - Feb 2019
Algehele gradering
Was aangenaam.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Henk T - Apr 2019
Algehele gradering
Geen moeite gedoen nie.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Vernon E - Jan 2019
Algehele gradering
Price to stay overnight is too high.
Sandra M - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut manjifiek!
Zanele N - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderful and peaceful environment.
Lees meerNightingale Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for your feedback, we truly value your input as it provides us with insight into how we can better our guests' experience. I am so glad you enjoyed your stay and we are looking forward to welcoming you again.
Zelda K - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik warm in die winter.
Apie R - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Jan Hendrik J - Feb 2018
Algehele gradering
Ek sal beslis weer by Nightingale bly.
Jh C - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Zani D - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike verblyf.
Zenta S - Des 2018
Algehele gradering
Nice stay.
Marius V - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker en gemaklik.
Ben K - Mrt 2018
Algehele gradering
Dis 'n still onstpanne atmosfeer.
Janiene D - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig net wat ons nodig gehad het.
Dawid L - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Andries G - Okt 2018
Algehele gradering
Nie waarde vir geld.
Jacques D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Danie D - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik, hulle sal my beslis weer sien.
Mia L - Aug 2017
Algehele gradering
Sal beslis weer kom.
Linda D - Jul 2017
Algehele gradering
Clean. Central and safe.
Valerie G - Jun 2017
Algehele gradering
Goed georganiseerd, skoon netjies, ontbyt uitstekend!
Koos R - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en goed geleë.
Linda V - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik vir halfweg-oorslaap.
Melinda M - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon baie mooi en veilig.
Rinie V - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam en sentraal.
Anelda L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dis ruim en muurproppe op regte plekke sowel as spieëls.
Frans R - Sep 2017
Algehele gradering
Very clean, quiet and secure!
Sandra E - Mei 2017
Algehele gradering
Rustigheid.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Marina L - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Elsabe S - Okt 2016
Algehele gradering
It is the perfect stop over, for a few days.
Wanda V - Feb 2016
Algehele gradering
Baie dankie! Ons verblyf was eersteklas!
Natasha B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Wika E - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese en groot kamer met al die ekstras, asook die gratis wifi gebruik was 'n wenner!
Romien B - Des 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik - goeie waarde vir geld.
Michelle D - Aug 2015
Algehele gradering
We had a pleasant stay, thanks.
Mia V - Jul 2015
Algehele gradering
Dankie vir 'n heerlike aandjie!
Maryna W - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties, baie netjies en goeie diens.
Natie V - Mei 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Mark G - Jan 2015
Algehele gradering
Baie skoon, netjies, en vriendelike ontvangs.
Lindie E - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike en goeie diens. Lekker ontbyt! Sal weer terug gaan en verseker aanbeveel!
Rozanne V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie gerieflike, oulike gaste huis in die perfekte ligging.
Lees meerSusan V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie.
Maré T - Jul 2015
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame personeel.
André N - Mei 2015
Algehele gradering
Netjiese plek, ontbyt was baie lekker.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Dewald V - Okt 2014
Algehele gradering
Vriendelik. Gerieflik. Baie behulpsaam. Baie skoon.
(mnr) Ger H - Okt 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik en heerlike ontbyt.
Maria V - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was soos om by die huis te wees.
Leandre N - Aug 2014
Algehele gradering
Baie beïndruk!
Victor C - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was vir ons heerlik om hier tuis te gaan!
Adele E - Sep 2014
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, modern en vriendelik.
Kathleen M - Aug 2014
Algehele gradering
It was great. Thanks! Will see you again.
Rozanne V - Aug 2014
Algehele gradering
Puik!
H N - Nov 2014
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Chantel V - Nov 2014
Algehele gradering
Netjies en skoon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donald Murray-laan 56, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang