Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nightingale Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 56, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nightingale Guesthouse is in die hartjie van Bloemfontein en is die ideale plek om oor te bly en 'n konferensie te hou.

Verblyf word in 10 kamers met gemaklike beddens en privaat badkamers aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n haardroër. Die gastehuis het lugversorging en gratis WiFi. Daar is ook 'n braai-area wat bespreek moet word, kredietkaartfasiliteite, 'n kluis en veilige parkeerplek met 'n elektriese hek.

Daar is 'n elektriese heining reg rondom die gastehuis en baie hoë mure en hekke na die straat. Die gastehuis het 'n omsetter vir beurtkrag.

Die gastehuis is 'n hanetreetjie vanaf groot besienswaardighede in Bloemfontein soos Mimosa Mall, die Loch Logan Waterfront, College Square, Grey College, Hoërskool Eunice, MediClinic, die Vrystaatse rugby- en sokkerstadion en die Vrystaatse Krieketovaal. Die stil straat sorg ook vir 'n rustige ervaring gedurende gaste se verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
David N
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal stopover. Neat, clean and comfortable. Great position. The room was excellent and the bathroom was top-notch. Overall, a great pl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Tutti G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kom weer! Gerieflik en mooi. Klein, maar met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebly, die warm stort was heerlik en die ontbyt (wat ekstra ...
Sien meer
Aug 2024
Jaco S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, goed geleë, groot kamers, netjies, mooi. Sien sterre.
Apr 2024
Marlene K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer van Nightingale gebruik maak. Baie netjies verblyf. Stapafstand na Grey Kollege vir sportbyeenkomste. Heerlike ontbyt.
Mrt 2024
Adriaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Sal weer daar oornag. Beslis. Ontvangs was uiters vriendelik en behulpsaam.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

The Nightingale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Donald Murray-laan 56, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Nightingale Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 56, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA661600f9a89164c9dbc1fb9796cf9a6273eea8687ac6daf9bd8ef84acdc0e1be34c40f85285a346c8c29a6b4524e5fb92dde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 56 Donald Murray Avenue Parkwest 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.11631 26.19966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang