Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nightjar Guest Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Carlene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rus en vrede vir die siel. Met ons aankoms kom sit 'n breëkoparend in die boom by ons. Dit sê alles. Lieflike plek met 'n baie vriendelike gasvrou wat aan alles gedink het toe sy die plek ingerig het. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zyta
Nightjar Guest Lodge
Dankie, ek sien daarna uit vir julle terugkoms

Hugo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie mooi rustige plek. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gekuier en geslaap. Baie rustige atmosfeer en stilte. Voel asof jy baie ver weg is van die dorp, maar is 'n klipgooi van die middedorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zyta
Nightjar Guest Lodge
Baie dankie, Hugo en familie. Hopelik sien ons julle weer in die nie te ver toekoms.

Aubrey D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Een van die mooiste, skoonste en luukste plekke wat ons nog ooit gebly het. Vriendelike en uitstekende diens van die gasvrou. Absoluut niks uit sy plek uit nie. Sien ons beslis weer volgende jaar vir INNIBOS.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zyta
Nightjar Guest Lodge
Baie baie dankie vir die wonderlike woorde. Ons sien daarna uit vir julle volgende besoek.

Shayne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Will definitely go back. Very comfortable. Stayed in the Garden Cottage, which was ideal for a small family. Close to amenities. Zyta is fabulous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Awesome, peaceful and great value for money. Peaceful, stunning little place with friendly hosts willing to go the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zyta
Nightjar Guest Lodge
Thanks so much for the lovely review, Brigitte.

Karin F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Verkwikkende verblyf. Wat 'n wonderlike ervaring! Die rustigheid van die netjiese tuin en groot bome is rus vir die siel. Ons sal definitief weer hier oorbly. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zyta
Nightjar Guest Lodge
Baie dankie Karin. I look forward to your return visit.

Andries K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Mooi, skoon en gemaklik in die natuur. Yip was baie aanvaarbaar, net een probleem - daar's 'n hond wat teen jou kar opspring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zyta
Nightjar Guest Lodge
Jammer daaroor, Andries. Ons probeer nog steeds om vir haar maniere te leer.

Anonieme gas
1 nag
3.2
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sue L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Heerlike, gasvrye verblyf in 'n baie rustige omgewing! Sal graag weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zyta
Nightjar Guest Lodge
Dankie Sue, Ek wens julle ‘n spoedige terugkeer.

Roenel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik! Lieflike plek! Zyta was 'n uitstekende gasvrou - van ons gearriveer het tot vertrek! Sy het kort-kort ingeloer om seker te maak dat alles reg is en ons nie iets kort nie. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zyta
Nightjar Guest Lodge
Dankie Roenel, dankie vir die mooi woorde. Ek hoop julle, saam met spaniels, sal gou terugkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zyta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onderkant van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20dee1ad6525c3cba54257d4cbf8a6756da525886d990d841eb5fa0188198ce571dc149b884a0da87fa23e04f9bc54db4a6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 End of Perdeby Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.500315943251 30.988555510539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang