Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nightjar Guest Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onderkant van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Nightjar Guest Lodge bied verblyf in 'n bos-opset op 'n 6 ha-plot in die woonbuurte van Mbombela (Nelspruit). Aangesien die lodge in die bos in Mbombela (Nelspruit) se woonbuurte is, is dit baie waarskynlik dat gaste saans bokke soos die rooi- en grysduiker, klipspringers en ystervarke sal sien. Nou en dan word muskeljaatkatte ook gesien.

Verblyf word in 2 gastekamers gebied, The Lemon Room The Garden Room. Elke kamer het 'n privaat ingang en stoep, en is privaat van die hoofhuis en van mekaar af. Elke kamer het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Troeteldiere is welkom.

Die eiendom het 'n afstandbeheerde hek en 'n elektriese heining. Die eienaar is naby om gaste by te staan met enige iets wat hulle moontlik oor die omgewing wil weet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alta W
Saam met lewensmaat
5.0
Vyfster. Ons sal weer gaan. Ons het heerlik gebly en dit het soos ons huis gevoel. Zyta is 'n wonderlike gasvrou!
Nov 2024
Carlene E
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede vir die siel. Met ons aankoms kom sit 'n breëkoparend in die boom by ons. Dit sê alles. Lieflike plek met 'n baie vriendelike gasvrou wat...
Sien meer
Aug 2024
Aubrey D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Een van die mooiste, skoonste en luukste plekke wat ons nog ooit gebly het. Vriendelike en uitstekende diens van die gasvrou. Absoluut nik...
Sien meer
Jun 2024
Hugo V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi rustige plek. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gekuier en geslaap. Baie rustige atmosfeer en stilte. Voel asof jy baie ...
Sien meer
Jun 2024
Shayne H
Gesin met klein kinders
5.0
Will definitely go back. Very comfortable. Stayed in the Garden Cottage, which was ideal for a small family. Close to amenities. Zyta i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zyta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Onderkant van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Nightjar Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onderkant van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20dee1ad6525c3cba54257d4cbf8a6756da525886d990d841eb5fa0188198ce571dc149b884a0da87fa23e04f9bc54db4a6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 End of Perdeby Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.500315943251 30.988555510539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang