Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nigramoep Slowliving Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adine F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Hemels! Sjoe, waar begin mens! Absoluut die beste! Blomme gaan kyk, pragtig. Asem haal wêreld. Baie dankie vir alles! Sal vir seker weer daar 'n draai maak en definitief langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hi Adine Baie dankie! Ons sien uit na 'n langer kuier in die toekoms. Groete Suzette

Melanie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

An absolute must - the dirt road trip out there is well worth it! We only spent one night here on our route, but would love to have been able to chill and stay longer! We had the pleasure of enjoying a wonderful New Year's Eve dinner with the family and guests. It was a special treat, and their hospitality was superb!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hi Melanie The Nigramoep family loved having you at Nigramoep Slowliving Guest Farm. Sorry that I missed you due to my Cape Town visit with family. Hope that you will visit us again. Kindest regards Suzette

Louise L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Gasvry ontvang, heerlik gebly. Dit het gevoel asof ons by familie kom kuier. Die ontvangs was baie gasvry en ons het dadelik tuis gevoel. Die verblyf is in gerestoureerde ou geboutjies. Dit is netjies, skoon en toegerus met alles wat nodig is. Die groot verrassing was die tuisgemaakte broodjie wat by ons huisie afgelewer is. Ons het gesmul aan hierdie lekker bederf. Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Baie dankie, Louise. Dit was net 'n plesier om jou op Nigramoep Slowliving Guest Farm te ontvang

Hendrik K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Blommekyk en buitelug-wegbreek. Heerlike plaas en wonderlike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hendrik, dit was wonderlik om jul as gaste op Nigramoep Slowliving Guest Farm te ontvang. Groete Die Nigramoep familie

Mercia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Daar is nie woorde om die plek te beskryf nie. Dit is 'n plek waar jy arriveer as vreemdeling en vertrek as vriende. Marius, Johanna, Magda, Suzette en Millie, ons kan nie genoeg dankie sê nie. Die wyse waarop julle ons behandel het, my verjaardagkoek en geskenk. Baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Mercia Dit was net 'n plesier. Baie seen. Groete Suzette

Justin A
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Amazing! A wonderful place. The dirt road to Nigramoep via Bulletrap is scenic and do-able in non-4x4 vehicles. Nigramoep Farm is amazing and I would definitely like to return in the flower season.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leske V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantastiese verblyf met baie gasvrye mense. Watter fantastiese ondervinding. Sal definitief teruggaan en volgende keer langer bly. Die gasheer en gasvrou was die beste. Hulle kennis oor die veld en die omgewing is 'n pluspunt. Dit is 'n pragtige omgewing met ongelooflike mooi topografie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hi Leske Baie dankie, ons sien uit om jul weer op Nigramoep te ontvang. Groete Suzette

Ryan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Awesome scenery, quiet and untouched. The hosts are incredible and they spent time showing us the canyon and old mine on the farm. We were well looked after and they even had us over for Xmas lunch with their family. They couldn't have done more for us. The house we stayed in was well equipped and the braai area was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hi Ryan and family It was wonderful to have you with us at Nigramoep. So glad that you enjoyed your stay. Kindest regards, Suzette

Marianne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Rustig. Heerlik om hier te ontspan die blomryke omgewing te ontdek. Magda het ons ook in die pypkar rondgery op die plaas en plante en blomme uitgewys. Dankie ook vir die heerlike, vars gebakte broodjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hi Marianne Dit was 'n voorreg vir Nigramoep. Baie bly jy het dit geniet. Groete Suzette

Ronelle E
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Puik. Groot, rustige plaas. Ons het heerlik gekuier en baie van die veld geleer. Wil beslis weer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hi Ronelle So bly dat Nigramoep 'n spesiale ondervinding was. Hoop ons sien weer in die toekoms. Groete Suzette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nigramoep Plaas, Langs die R355, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWhZMIT5JDRLpgouMtnp1plkgED42yBXio0pH8JGJ2WlqfO4xHo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 Farm Nigramoep Off the R355 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532802523951 17.585297226906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang