Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nigramoep Slowliving Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Nigramoep Slowliving Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adine F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adine F

Hemels!

Sjoe, waar begin mens! Absoluut die beste! Blomme gaan kyk, pragtig. Asem haal wêreld. Baie dankie vir alles! Sal vir seker weer daar 'n draai maak en definitief langer bly!

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Hi Adine

Baie dankie! Ons sien uit na 'n langer kuier in die toekoms.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Melanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

An absolute must - the dirt road trip out there is well worth it!

We only spent one night here on our route, but would love to have been able to chill and stay longer! We had the pleasure of enjoying a wonderful New Year's Eve dinner with the family and guests. It was a special treat, and their hospitality was superb!

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Hi Melanie

The Nigramoep family loved having you at Nigramoep Slowliving Guest Farm.

Sorry that I missed you due to my Cape Town visit with family.

Hope that you will visit us again.

Kindest regards

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Louise L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Gasvry ontvang, heerlik gebly.

Dit het gevoel asof ons by familie kom kuier. Die ontvangs was baie gasvry en ons het dadelik tuis gevoel. Die verblyf is in gerestoureerde ou geboutjies. Dit is netjies, skoon en toegerus met alles wat nodig is. Die groot verrassing was die tuisgemaakte broodjie wat by ons huisie afgelewer is. Ons het gesmul aan hierdie lekker bederf. Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, Louise. Dit was net 'n plesier om jou op Nigramoep Slowliving Guest Farm te ontvang

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hendrik K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K

Blommekyk en buitelug-wegbreek.

Heerlike plaas en wonderlike mense!

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Hendrik, dit was wonderlik om jul as gaste op Nigramoep Slowliving Guest Farm te ontvang.

Groete
Die Nigramoep familie

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Mercia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B

Daar is nie woorde om die plek te beskryf nie.

Dit is 'n plek waar jy arriveer as vreemdeling en vertrek as vriende. Marius, Johanna, Magda, Suzette en Millie, ons kan nie genoeg dankie sê nie. Die wyse waarop julle ons behandel het, my verjaardagkoek en geskenk. Baie baie dankie.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Mercia

Dit was net 'n plesier.

Baie seen.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Justin A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin A

Amazing!

A wonderful place. The dirt road to Nigramoep via Bulletrap is scenic and do-able in non-4x4 vehicles. Nigramoep Farm is amazing and I would definitely like to return in the flower season.

Leske V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leske V

Fantastiese verblyf met baie gasvrye mense.

Watter fantastiese ondervinding. Sal definitief teruggaan en volgende keer langer bly. Die gasheer en gasvrou was die beste. Hulle kennis oor die veld en die omgewing is 'n pluspunt. Dit is 'n pragtige omgewing met ongelooflike mooi topografie.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Hi Leske

Baie dankie, ons sien uit om jul weer op Nigramoep te ontvang.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Ryan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M

Awesome scenery, quiet and untouched.

The hosts are incredible and they spent time showing us the canyon and old mine on the farm. We were well looked after and they even had us over for Xmas lunch with their family. They couldn't have done more for us. The house we stayed in was well equipped and the braai area was perfect!

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Hi Ryan and family

It was wonderful to have you with us at Nigramoep.

So glad that you enjoyed your stay.

Kindest regards,

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Marianne R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R

Rustig.

Heerlik om hier te ontspan die blomryke omgewing te ontdek. Magda het ons ook in die pypkar rondgery op die plaas en plante en blomme uitgewys. Dankie ook vir die heerlike, vars gebakte broodjie.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Hi Marianne

Dit was 'n voorreg vir Nigramoep. Baie bly jy het dit geniet.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Ronelle E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle E

Puik.

Groot, rustige plaas. Ons het heerlik gekuier en baie van die veld geleer. Wil beslis weer soontoe.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Hi Ronelle

So bly dat Nigramoep 'n spesiale ondervinding was.

Hoop ons sien weer in die toekoms.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Lee S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee S

Amazing.

What an absolute pleasure, Nigramoep Slowliving is the best place to stay by far, it is like coming home. The hosts are lovely and truly go above and beyond all measure to ensure a pleasant stay. We will without a shadow of a doubt be going back for another visit. Everything from the landscape, buildings to the perfect photo lighting was top notch. Love love love.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Hi Lee,
It was wonderful to have you with us Nigramoep Slowliving Guest Farm. Looking forward to your next visit.
So much beauty to show you.
Kindest regards
Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Chrisna V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V

Baie lekker en mooi sal weer besoek.

Besoek hul gerus beveel dit hoogs aan vir mense.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Hi Chrisna,
Baie dankie vir jou kosbare resensie.
Vriendelike groete,
Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Ryan Rouxvé F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan Rouxvé F

'n Plekkie waar jy jouself weer vind.

Is net ’n ander tipe mooi. Die eienaars voel of jy hulle vir jare ken. Mooier mensies kry jy nie. Nigramoep was verbasind die hoogtepunt van ons hele Desember-vakansie. Sal definitief weer teruggaan in blommetyd.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Dit was 'n voorreg om jul as gesin op Nigramoep te ontvang.
Tot wedersiens met blommetyd.

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Shannon V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V

Pragtig, ontspannend en top gasvryheid.

Ons hele ervaring by Nigramoep was sorgloos. Ons is op so gasvrye manier ontvang en amper gevoel soos familie vriende. Die huisies was skoon en interessant. Die kuier area was baie gemaklik met 'n pragtige uitsig en 'n rustige gevoel. Die plaas self is pragtig met verskeie stap roetes. Ons sal beslis weer terugkeer.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Shannon, ek hoop dat jul weer vir ons op Nigramoep sal kom kuier

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Bertie N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie N

Farm living at its best.

What a spectacular place, mountains and views for days. Owner is very welcoming and communication was amazing. Thanks Suzette.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Thank Bertie you are welcome to visit us again.

Kindest regards

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Lize K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K

Blommekyk

Pragtige plek, pragtige mense. Eenvoudig, maar gerieflik. Die rit op die pypkar was 'n hoogtepunt. Beste begeleide toer. Ons kom weer!

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Dankie Lize. Jul is baie welkom om Nigramoep weer te besoek.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hilda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Ongelooflike gasvryheid, pragtige blomme en omgewing.

Uitstekende waarde vir geld.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Hallo Hilda

Jul kuier met ons is mooi in ons harte gebêre.

Mooi loop.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Ansie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C

Besoek hier is 'n wonderlike, unieke belewenis.

Jou sorge bly ver agter sodra jy hier aankom. Unieke verblyfopsies en die akkommoderendste, hulpvaardigste gashere. Elkeen moet in hul lewe 'n paar dae hier vertoef.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Ansie hoop dat jul ons weer sal besoek.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Lize B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize B

'n Outentieke plaaservaring van Namakwaland in blomtyd.

Soos die naam sê is dit voorwaar 'n plek wat jou tot rustigheid en eenvoud dwing. Suzette, Johanna en Marius was ongelooflik behulpsaam en die perfekte gashere. Hul opregtheid en passie vir die plaas en omgewing was 'n groot deel van ons onvergeetlike ondervinding. Ons kon ook nie vir beter veldgidse op die blommetoere vra nie. Nigramoep kruip werklik in jou hart in. Ons was tydens die Lente se blommetyd daar en is soveel ryker daar weg. Die plaas sal ons vir seker weer sien en ons sal mense saambring volgende keer!

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Ons sien uit om jul weer te ontvang. Baie dankie!

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Madri L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri L

Wonderlike mense en beeldskone natuur.

Wat 'n spesiale plek! Suzette en haar familie is pragtige mense en sal ons beslis weer sien. Hulle doen regtig baie moeite met hulle gaste en hanteer jou asof jy al 'n jarelange vriend is. Huisies is baie goed ingerig en netjies.

Nigramoep Slowliving Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Madri ons hoop dat jul ons weer sal besoek.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nigramoep Plaas, Langs die R355, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWhZMIT5JDRLpgouMtnp1plkgED42yBXio0pH8JGJ2WlqfO4xHo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 Farm Nigramoep Off the R355 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532802523951 17.585297226906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang