Nigramoep Slowliving Guest Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nigramoep Plaas, Langs die R355, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Nigramoep Slowliving Guest Farm is op ’n lieflike plaas net 60 km van Springbok af geleë.
Dié gasteplaas bied 'n verskeidenheid verblyfopsies aan 2 tot 10 gaste. Elke losstaande eenheid is toegerus vir selfsorg.
Maaltye kan op versoek en teen 'n ekstra koste bestel word. Daar is ’n spyskaart by ontvangs by die vermaakarea. By die vermaakarea is daar baie sitplekke om te ontspan, sowel as ’n sitarea en eetareas met bordspeletjies, ’n gemeenskaplike swembad en gaste kan van die braai-area gebruik maak.
Die plaas is die tuiste van verskeie plantspesies en daar is ook verskeie staproetes om die plaas te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Nigramoep Plaas, Langs die R355, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Nigramoep Slowliving Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nigramoep Plaas, Langs die R355, Springbok, 8240, Noord-Kaap