Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Niki's Stonehouse B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Niki's Stonehouse B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Solene B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solene B

Beeldskoon.

Vriendelike diens, pragtige plek. Die warmkombers op die bed was 'n bonus! Baie dankie.

Irmarie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmarie L

Warm gerieflike kamer met 'n baie gemaklike bed en baie mooi badkamer.

Pragtige plek met vriendelike mense. Sal dit vir seker aanbeveel vir iemand wat in die area slaapplek soek.

Paula S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula S

Pragtige kliphuis reg in die middel van die klein dorpie!

Netjies, skoon en pragtig gemeubileerd met antieke meubels en oudhede. Moenie hierdie plekkie misloop vir jou volgende besoek in Villiers nie! Vriendelike en behulpsame diens. Baie veilig met meer as genoeg parkering. Lekker gemaklike bed en beddegoed, met koffiegeriewe in jou kamer. Hierdie plekkie se foto's is nie genoeg om te wys hoe mooi hulle uitgerig is nie.

Ingrid O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid O

Rium netjiese kamer met al die nodige geriewe. Vriendelik ontvang met laat in en.

Geen probleem met laat inboek en vroeg uitboek nie.

Willem H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem H

Aangename mense.

Ja, ek het dit geniet.

Karolien S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karolien S

Aangenaam verras met die mooi en historiese plekkie. Ons sal verseker weer kom.

Ons het lekker gebly, die plekkie is pragtig en histories. Sal verseker weer gebruik. Ek het wel 'n paar vriendelike voorstelle vir die eienaars. Dalk vir elke gas 'n remote te gee, ons het 'n paar keer gesukkel om hulle in die hande te kry om in te kom. Die klente buite cottage waarin ons gebly het is pragtig. Die bad se water borrel wel op in die stort, wat 'n onaangename reuk en vuilheid agtergelaat het. Dalk ook net borde en eetgerei bied, aangesien dit 'n selfsorg-eenheid was. Verder as dit was dit heerlik om daar te bly. Die ontbyt was heerlik.

Henson F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henson F

Fantasties.

Baie mooi, netjies, skoon, van die beste.

Rudolph S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S

Heerlike kuier in die mooiste ou wêreldse gastehuis.

Sal Niki's Stonehouse B&B beslis aanbeveel. Puik diens. Emma is 'n ster. Mooiste gastehuise en lekkerste ontbyt. Ons sal baie beslis weer daar bly. Net vir kennisname die gastehuis val onder Villiers area 1 vir beurtkrag.

Cheryl G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl G

What a delight.

Perfect for a couple night's stay, such a beautiful B&B and Emma is just delightful.

Lesley V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Rustige verblyf, pragtige kliphuis.

Keke het ons mooi versorg, dankie.

Edgar R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar R

Pragtige plek met vriendelike personeel!

Sal dit beslis aanbeveel!

Frank C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank C

Ontspanne, rustig en jy voel tuis.

Die antiekheid is asemrowend en laat nostalgie nesskrop. Dit was fantasties.

Anneke K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke K

Het laataand arriveer. Ontvangs is 'n borrelende fontein van energie en pittigheid. Was heerlik om met haar te gesels. Het onmiddelik welkom gevoel.

Wat my beïndruk het, is die varsheid van die handdoeke, tee/koffie en beskuit wat vars verpak en geseël is vir elke kliënt. Ek was absoluut verlief op die kamer. Laat my dink aan my ouma se huis. Hoë plafonne, geelhout-vloerplanke wat kraak onder jou voeteval. Ek het weer soos 'n kind gevoel. Was egter vir werksdoeleindes in Villiers, sal weer daar wil oorslaap. Kollegas het die gastehuis hoog aangeslaan, hulle geniet ander funksies ook by die gastehuis.

Christina D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina D

Niki's Stonehouse kan ons absoluut aanbeveel. Puik diens, mooiste gastehuis, uitstekende ontbyt.

Wanneer ons in Villiers oornag is Niki's Stonehouse ons enigste keuse. Fantasties.

Daniel T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel T

Was baie nice. Sal altyd in Villiers by Niki's bly.

Was die moeite werd. Sal enige tyd terugkeer soontoe.

Celeste R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste R

Histories, manjifiek!

Wat 'n aangename verrassing die pragtig gerestoureerde huis met karakter en dekor. Omliggende tuin gee verdere gevoel van rus en harmonie. Aandete en ontbyt was uit die boeke!

Anton D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Pragtige karakteristiese huis.

Enigste nadeel is die houtvloere wat so erg kraak en raas wanneer iemand loop.

Naomi P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi P

I was treated like a queen.

Breakfast was a feast. The owner, Niki, was there and welcomed me as if we were friends for life. That was very special. The staff was friendly and very helpful. The house is tastefully decorated.

Mev. L.M. D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev. L.M. D

Uitstekend. Baie gasvryheid en behulpsaam.

Kos heerlik. Lekkerste steak ooit. Ligte buitewerking, onmiddelik vervang. Ons sal enige een aanbeveel om by Niki's Stonehouses B&B in te boek. Ons sal beslis weer van u dienste gebruik maak wanneer ons weer daar kom. Wel gedaan.

Palesa T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Palesa T

Wonderful however didn't meet my expectations.

I had a wonderful time; however, I would have appreciated being informed about services on my arrival. I was clueless about the WiFi password, breakfast information, and services provided. Our room didn't have adequate toilet paper, and we tried to ask, but no help was received.

Niki's Stonehouse B&B se terugvoer

Dear Palesa, thank you so much for the feedback. However, we did offer restitution. We are refunding a portion of the fees for the inconvenience that you have endured. We are in a transition where we have hired new staff and they are still in training. That said, no one should suffer bad service as this is not our usual service standard. Thank you for affording us the opportunity to convey our contrition and to prove our mettle in the near future.

Niki's Stonehouse B&B
Steven V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven V

Was very relaxing.

Safe and secure. Good place to relax.

Jurjen F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurjen F

Good overnight place.

We were there for 1 night. Fine room with good beds. We were surprised by a good dinner that evening and a very fine breakfast the next morning. The only thing was the leaking wash comb so hopefully they have repaired it already for the next guest.

Dylan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan S

Gerieflik, gemaklik en baie lekker kos.

Die plek was netjies en veilig, die ontbyt was ongelooflik lekker gewees. Daar is elektriese warm komberse vir die koue aande ook gewees.

Niki's Stonehouse B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit ongelooflik baie.
Dankie ook vir julle ondersteuning.

Groete,
Niki



Niki's Stonehouse B&B
Danita J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita J

Fantasties!

Luuks, vriendelik, mooi!

Niki's Stonehouse B&B se terugvoer

Baie dankie Danita vir jou goeie resensie.
Ek waardeer dit opreg. Dit is mense soos julle wat dit vir ń mens die moeite werd maak.
So dankie.

Niki's Stonehouse B&B
Duan G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan G

Juweelstuk tussen die stofpaaie van Villiers!

As jy op soek is na 'n buitengewone ervaring is Niki's B&B 'n moet! Alles is die moeite werd.Sskoon & pragtige kamers, pragtige tuin, heerlike ontbyt en vriendelike diens. Waarde vir geld bestee!

Geraldine H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H

Clean, friendly and overall charming.

The breakfast was good, but make prior arrangements for dinner as their is no eatery in the town. There is a local superette for necessities and even a takeaway coffee. The breakfast was good, but make prior arrangements for dinner as their is no eatery in the town. There is a local superette for necessities and even a takeaway coffee. The town has historical value and the the B & B is the epitome of the former glory days.

Rikus M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus M

Baie tevrede!

Goeie en vriendelike diens! Netjiese, mooi en skoon kamers! Sal enige tyd weer van julle gebruik maak.

Mark C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Beautiful historic house with gorgeous bedrooms and bathrooms. Keke provided a fantastic breakfast.

Keke welcomed us to this historic house with a big smile. She made us feel welcome straight away and showed us to our beautiful bedrooms. We had a fantastic night's sleep and were provided a delicious breakfast the next morning.

Schanette M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schanette M

Pragtige rusplek na 'n lang reisdag.

Die mooiste ou kliphuis met besondere aandag aan detail. Kamers heerlik warm met ondervloerseverhitting in die badkamer. Baie vriendelik ontvang met 'n heerlike ontbyt voor ons vertrek. Net so jammer die dorp is een van vele stukkende dorpe in die Vrystaat.

Niki's Stonehouse B&B se terugvoer

Middag Schanette

Baie dankie vir al jou komplemente. Ek is so dankbaar vir personeel wat bydra tot die sukses van Niki's Stonehouse.
Ons woon op 'n plaas naby Villiers wat dit moeilik maak om al die gaste te ontmoet. Ek mis regtig altyd al die oulike gaste.
Ons as gemeenskap van Villiers is ook baie hartseer oor die dorp se agteruitgang.
Daar is gelukkig vooruitsig vir ontwikkeling, so ons hou duim vas dat dit ook vooruitgang in die dorp sal beteken.

Groete,
Niki

Niki's Stonehouse B&B
Vaughan R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughan R

Clean, comfortable and convenient.

Breakfast was hearty and the coffee good. Pity that cooked oats not on the menu, but not serious.

Gerrie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie V

Aangenaam. Dankie vir die kospakkie.

Ongelukkig het die handoeke en badkamer-pakkie eers aangekom toe ek die kamer verlaat. Vandaar die 3 sterre vir kliëntediens.

Niki's Stonehouse B&B se terugvoer

More Gerrie,
So jammer oor die handdoeke.

Groete,
Niki

Niki's Stonehouse B&B
Monique S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Baie lekker, netjies, skoon en aangenaam.

Vriendelik ontvang. Netjiese, skoon verblyf.

Daphne R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne R

Gasvry, vriendelik en baie netjies.

Die personeel was baie vriendelik, gasvry en hulpvaardig.

Dirk R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk R

Heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Maderyn R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maderyn R

Pragtige plek. Skoon. Heerlike ontbyt.

Dit was aangenaam. Maklik om te kry. Personeel was hulpvaardig.

Niki's Stonehouse B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons probeer regtig om dit sover moontlik aangenaam te maak vir ons gaste.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike groete,
Niki

Niki's Stonehouse B&B
Mike L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike L

Gemaklik.

Versoek om verkieslik in die huis te bly as jy bespreek.

Beatrice D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice D

Puik diens en gerieflike verblyf.

Pragtige kamer en alles is skoon en netjies. Hulle het baie moeite gedoen om slaapplek vir ons kinders ook in te rig in ons kamer.

Hayley A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley A

Excellent experience.

Stunning guest house with all the special touches. We asked to have dinner at the guesthouse for our stay and I have to say that it was simply delicious and beautifully presented.

Melissa M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Uitstekend.

Emma was werklik goed. Sy was gasvry, vriendelik en het haar goed van haar taak gekwyt. Baie dankie vir ons wonderlike aand by Niki's. Emma, jy is 'n ster.

Niki's Stonehouse B&B se terugvoer

Baie dankie! Emma is regtig 'n ster by die Gastehuis. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, dit gaan baie beteken vir Emma en Polina wat altyd sorg dat alles gerieflik is vir die gaste.
Nicolien

Niki's Stonehouse B&B
Christo S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Dit was 5-sterverblyf en die etes was met spesiale sorg voorberei.

Die akkommodasie is silwerskoon. Dit is baie rustig en daar is genoeg spasie. Die etes was baie smaakvol en met sorg voorberei.

Niki's Stonehouse B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Vriendelike gaste maak vir n mens alles die moeite werd.
Baie dankie.
Nicolien

Niki's Stonehouse B&B
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
R E R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R E R

Baie goed.

Goeie ontvangs. Pragtige huis met antieke meubels. Puik ontbyt en 'n gastehuis wat my verwagtinge in Villiers oortref het.

Niki's Stonehouse B&B se terugvoer

Groot dankie dat julle so positief is oor Niki's Stonehouse.
Dit spoor ons aan om net te verbeter op ons diens.

Niki's Stonehouse B&B
Joe C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joe C

Fantastiese verblyf met ou-wêreldse sjarme!

Na die aanvanklike gesukkel om ingeboek te kom, was ons aangenaam verras met die kwaliteit van die verblyf! Heerlike ontbyt die volgende oggend gehad voor ons weer vertrek het. Aan te beveel as ‘n rustige oorslaapplek - maak net vooraf seker dat daar iemand is om jou te ontvang.

Niki's Stonehouse B&B se terugvoer

Baie dankie vir alles wat positief is, ek al verseker sorg dat ons diens verbeter.

Niki's Stonehouse B&B
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, H/v Frankfortstraat, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5YTZhNWM1LTk1ODUtNGNlZS1iY2FkLTUzN2Q1MWE2NWQ4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 38 Main Road Cnr Frankfort Street 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.030110001994 28.600400090218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang