Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Niki's Stonehouse B&B

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Solene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beeldskoon. Vriendelike diens, pragtige plek. Die warmkombers op die bed was 'n bonus! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmarie L
1 nag
5.0
Jul 2024

Warm gerieflike kamer met 'n baie gemaklike bed en baie mooi badkamer. Pragtige plek met vriendelike mense. Sal dit vir seker aanbeveel vir iemand wat in die area slaapplek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Pragtige kliphuis reg in die middel van die klein dorpie! Netjies, skoon en pragtig gemeubileerd met antieke meubels en oudhede. Moenie hierdie plekkie misloop vir jou volgende besoek in Villiers nie! Vriendelike en behulpsame diens. Baie veilig met meer as genoeg parkering. Lekker gemaklike bed en beddegoed, met koffiegeriewe in jou kamer. Hierdie plekkie se foto's is nie genoeg om te wys hoe mooi hulle uitgerig is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid O
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Rium netjiese kamer met al die nodige geriewe. Vriendelik ontvang met laat in en. Geen probleem met laat inboek en vroeg uitboek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Aangename mense. Ja, ek het dit geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karolien S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jun 2024

Aangenaam verras met die mooi en historiese plekkie. Ons sal verseker weer kom. Ons het lekker gebly, die plekkie is pragtig en histories. Sal verseker weer gebruik. Ek het wel 'n paar vriendelike voorstelle vir die eienaars. Dalk vir elke gas 'n remote te gee, ons het 'n paar keer gesukkel om hulle in die hande te kry om in te kom. Die klente buite cottage waarin ons gebly het is pragtig. Die bad se water borrel wel op in die stort, wat 'n onaangename reuk en vuilheid agtergelaat het. Dalk ook net borde en eetgerei bied, aangesien dit 'n selfsorg-eenheid was. Verder as dit was dit heerlik om daar te bly. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Henson F
1 nag
5.0
Aug 2023

Fantasties. Baie mooi, netjies, skoon, van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlike kuier in die mooiste ou wêreldse gastehuis. Sal Niki's Stonehouse B&B beslis aanbeveel. Puik diens. Emma is 'n ster. Mooiste gastehuise en lekkerste ontbyt. Ons sal baie beslis weer daar bly. Net vir kennisname die gastehuis val onder Villiers area 1 vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

What a delight. Perfect for a couple night's stay, such a beautiful B&B and Emma is just delightful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Rustige verblyf, pragtige kliphuis. Keke het ons mooi versorg, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, H/v Frankfortstraat, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5YTZhNWM1LTk1ODUtNGNlZS1iY2FkLTUzN2Q1MWE2NWQ4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 38 Main Road Cnr Frankfort Street 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.030110001994 28.600400090218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang