Niki's Stonehouse B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicolien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Solene B - Jul 2024
Algehele gradering
Beeldskoon.
Irmarie L - Jul 2024
Algehele gradering
Warm gerieflike kamer met 'n baie gemaklike bed en baie mooi badkamer.
Paula S - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige kliphuis reg in die middel van die klein dorpie!
Ingrid O - Mei 2024
Algehele gradering
Rium netjiese kamer met al die nodige geriewe. Vriendelik ontvang met laat in en.
Willem H - Mei 2024
Algehele gradering
Aangename mense.
Karolien S - Jun 2024
Algehele gradering
Aangenaam verras met die mooi en historiese plekkie. Ons sal verseker weer kom.
Lees meerHenson F - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Rudolph S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier in die mooiste ou wêreldse gastehuis.
Cheryl G - Jun 2023
Algehele gradering
What a delight.
Lesley V - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf, pragtige kliphuis.
Edgar R - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike personeel!
Frank C - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspanne, rustig en jy voel tuis.
Anneke K - Apr 2023
Algehele gradering
Het laataand arriveer. Ontvangs is 'n borrelende fontein van energie en pittigheid. Was heerlik om met haar te gesels. Het onmiddelik welkom gevoel.
Lees meerChristina D - Apr 2023
Algehele gradering
Niki's Stonehouse kan ons absoluut aanbeveel. Puik diens, mooiste gastehuis, uitstekende ontbyt.
Daniel T - Feb 2023
Algehele gradering
Was baie nice. Sal altyd in Villiers by Niki's bly.
Celeste R - Jan 2023
Algehele gradering
Histories, manjifiek!
Anton D - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige karakteristiese huis.
Naomi P - Jul 2023
Algehele gradering
I was treated like a queen.
Mev. L.M. D - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Baie gasvryheid en behulpsaam.
Palesa T - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful however didn't meet my expectations.
Niki's Stonehouse B&B se terugvoer
Dear Palesa, thank you so much for the feedback. However, we did offer restitution. We are refunding a portion of the fees for the inconvenience that you have endured. We are in a transition where we have hired new staff and they are still in training. That said, no one should suffer bad service as this is not our usual service standard. Thank you for affording us the opportunity to convey our contrition and to prove our mettle in the near future.
Steven V - Jun 2023
Algehele gradering
Was very relaxing.
Jurjen F - Okt 2022
Algehele gradering
Good overnight place.
Dylan S - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en baie lekker kos.
Niki's Stonehouse B&B se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit ongelooflik baie.
Dankie ook vir julle ondersteuning.
Groete,
Niki
Danita J - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Niki's Stonehouse B&B se terugvoer
Baie dankie Danita vir jou goeie resensie.
Ek waardeer dit opreg. Dit is mense soos julle wat dit vir ń mens die moeite werd maak.
So dankie.
Duan G - Feb 2022
Algehele gradering
Juweelstuk tussen die stofpaaie van Villiers!
Geraldine H - Jan 2022
Algehele gradering
Clean, friendly and overall charming.
Lees meerRikus M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie tevrede!
Mark C - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful historic house with gorgeous bedrooms and bathrooms. Keke provided a fantastic breakfast.
Schanette M - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige rusplek na 'n lang reisdag.
Niki's Stonehouse B&B se terugvoer
Middag Schanette
Baie dankie vir al jou komplemente. Ek is so dankbaar vir personeel wat bydra tot die sukses van Niki's Stonehouse.
Ons woon op 'n plaas naby Villiers wat dit moeilik maak om al die gaste te ontmoet. Ek mis regtig altyd al die oulike gaste.
Ons as gemeenskap van Villiers is ook baie hartseer oor die dorp se agteruitgang.
Daar is gelukkig vooruitsig vir ontwikkeling, so ons hou duim vas dat dit ook vooruitgang in die dorp sal beteken.
Groete,
Niki
Vaughan R - Okt 2022
Algehele gradering
Clean, comfortable and convenient.
Gerrie V - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam. Dankie vir die kospakkie.
Niki's Stonehouse B&B se terugvoer
More Gerrie,
So jammer oor die handdoeke.
Groete,
Niki
Monique S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, skoon en aangenaam.
Daphne R - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en baie netjies.
Dirk R - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike ontbyt.
Maderyn R - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Skoon. Heerlike ontbyt.
Niki's Stonehouse B&B se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons probeer regtig om dit sover moontlik aangenaam te maak vir ons gaste.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike groete,
Niki
Mike L - Sep 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Beatrice D - Aug 2020
Algehele gradering
Puik diens en gerieflike verblyf.
Hayley A - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent experience.
Melissa M - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Niki's Stonehouse B&B se terugvoer
Baie dankie! Emma is regtig 'n ster by die Gastehuis. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, dit gaan baie beteken vir Emma en Polina wat altyd sorg dat alles gerieflik is vir die gaste.
Nicolien
Christo S - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was 5-sterverblyf en die etes was met spesiale sorg voorberei.
Niki's Stonehouse B&B se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Vriendelike gaste maak vir n mens alles die moeite werd.
Baie dankie.
Nicolien
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
R E R - Des 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Niki's Stonehouse B&B se terugvoer
Groot dankie dat julle so positief is oor Niki's Stonehouse.
Dit spoor ons aan om net te verbeter op ons diens.
Joe C - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met ou-wêreldse sjarme!
Niki's Stonehouse B&B se terugvoer
Baie dankie vir alles wat positief is, ek al verseker sorg dat ons diens verbeter.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 38, H/v Frankfortstraat, Villiers, 9840, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang