Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Niki's Stonehouse B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, H/v Frankfortstraat, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Niki's Stonehouse B&B is in die bekoorlike Vrystaatse dorpie Villiers geleë.

Die gastehuis akkommodeer tot 14 gaste in 7 volledig gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. 5 slaapkamers is in die hoofhuis terwyl 2 kamers in die huis is wat oorkant die huis geleë is. Die slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers het óf 'n stort óf 'n bad.

Ontbyt word bedien in die eetarea, wat in die hoofhuis geleë is. Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv in elke kamer en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Vaaldam en Vredefortkoepel in of gaste kan 'n entjie se ry na die nabygeleë dorpe neem.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Solene B
Saam met lewensmaat
5.0
Beeldskoon. Vriendelike diens, pragtige plek. Die warmkombers op die bed was 'n bonus! Baie dankie.
Jul 2024
Irmarie L
5.0
Warm gerieflike kamer met 'n baie gemaklike bed en baie mooi badkamer. Pragtige plek met vriendelike mense. Sal dit vir seker aanbeveel vir iemand wat...
Sien meer
Jul 2024
Paula S
Besigheidsreis
5.0
Pragtige kliphuis reg in die middel van die klein dorpie! Netjies, skoon en pragtig gemeubileerd met antieke meubels en oudhede. Moenie hierdie plekki...
Sien meer
Jul 2024
Ingrid O
5.0
Rium netjiese kamer met al die nodige geriewe. Vriendelik ontvang met laat in en. Geen probleem met laat inboek en vroeg uitboek nie.
Mei 2024
Henson F
5.0
Fantasties. Baie mooi, netjies, skoon, van die beste.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 38, H/v Frankfortstraat, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Gaste dink Niki's Stonehouse B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Villiers Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, H/v Frankfortstraat, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5YTZhNWM1LTk1ODUtNGNlZS1iY2FkLTUzN2Q1MWE2NWQ4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 38 Main Road Cnr Frankfort Street 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.030110001994 28.600400090218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang