Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nikita Holiday home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Astronaut-straat 1458, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Nikita Holiday Home is 'n lieflike selfsorgeenheid in Meersig, Walvisbaai, net 'n entjie vanaf die Flamingo-strandmeer en restaurante, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 kinderbeddens het. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, koffiemasjien, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en spog met 'n binnebraai. Daar is ook 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Buite kan gaste 'n omheinde tuin, trampolien en klimraam geniet. Veilige motorhuisparkeerplek word ook voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Russies

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Astronaut-straat 1458, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Astronaut-straat 1458, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ec0e4d9935f3a21ff07051142a2c3fa262a938b411435832a8ca2c049f1bed48814fceefdc37828177b61610646a599a2b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 1458 Astronaut Street Meersig 0000 Erongo 021 201 8901 09:00-11:00 11:00 -22.982962777771 14.481705285385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang