Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nimbati Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vierde Weg 99, Brentwoodpark AH X1, Kemptonpark, 1501, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nimbati Lodge is in Brentwoodpark geleë en is naby Oliver Tambo Internasionale Lughawe. Dié lodge bied verblyf sowel as 'n funksie-venue vir troues en korporatiewe geleenthede.

Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Boonop het hierdie kamer ondervloerse verhitting en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n rustige binnehof. Daar is 'n stil area waar gaste kan sit en in die skadu van 'n reuse eikeboom kan ontspan en die rustigheid van die omgewing geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vierde Weg 99, Brentwoodpark AH X1, Kemptonpark, 1501, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vierde Weg 99, Brentwoodpark AH X1, Kemptonpark, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0MTA2ZWZmLTllZDAtNGJlZC1hZWViLTViMTY4ZjlmMTRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 99 4th Road Brentwood Park AH X1 1501 Gauteng 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -26.110631712724 28.28327025893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang