Nina's Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Zhanilee H - Jun 2024
Algehele gradering
Rustigheid, puik werk.
Cedwyn T - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Nina's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.
Denver D - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice and tranquil, had the whole place to myself.
Kevin S - Des 2023
Algehele gradering
Last minute booking but handled well. Friendly staff.
Gillian B - Jan 2023
Algehele gradering
Very disappointed.
Jennilene P - Apr 2022
Algehele gradering
Charlene het ons baie goed ontvang en het ons van die staanspoor af gemaklik en tuis laat voel. Sy en die ander twee dames het hulle goed van hul taak gekwyt. Ek sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.
Nina's Guesthouse se terugvoer
Hi Jennilene,
Baie dankie vir die terugvoer en ons sal jul weer graag wil ontvang!
Amy-monique C - Aug 2022
Algehele gradering
Safe, clean and comfy.
Nina's Guesthouse se terugvoer
Hi Amy-monique,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit!
Johan S - Des 2022
Algehele gradering
The place is very clean and neat, however there was no iron or hair dryer as requested. The bed was very uncomfortable. Also no cloth for the dishes.
Nolene A - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige area. Maklik om te kry.
Hennie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Nie te sleg nie. Omdat ek die omgewing nie geken het nie, was ek onseker oor die ligging.
Khanyisa K - Jan 2021
Algehele gradering
It was great.
Nina's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer ons waardeer dit opreg!
Vernon M - Des 2021
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Nina's Guesthouse se terugvoer
Hi there,
Thanks for the feedback.
Ninas Guesthouse
Michelle B - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustige area met vriendelike gasvryheid.
Nina's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer
Rahim M - Okt 2020
Algehele gradering
Puik diens, puik bestuur
Filluchia S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was lekker stil en rustig, net wat ons nodig gehad het.
Lou B - Feb 2018
Algehele gradering
Basiese verblyf vir die deurreisende sakeman en waarde vir geld.
Dirkie V - Des 2018
Algehele gradering
So bly hoef nooit weet daar tuis te gaan nie.
Jan S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie dankie alles was reg.
Nina's Guesthouse se terugvoer
Beste Jan,
Dankie vir positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Groetnis,
Carina Basson
Frenk P - Sep 2017
Algehele gradering
If they can improve their customer service, especially at night, it will the best destination for holiday. l asked for an extra blanket, it took an hour before l got an answer which says they don't have and it was ice cold.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang