Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nina's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Zhanilee H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustigheid, puik werk. Ek het die aand baie geniet. Ek voel ek kon langer gebly het. Die gasvryheid en diens wat julle lewer is puik werk. Hou aan met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedwyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was uitstekend. Dis baie gerieflik, netjies, prentjiemooi en sal gou-gou weer kom, want dit is baie nice daar. Hulle kliëntediens is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Nina's Guesthouse
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.

Denver D
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mrt 2024

Nice and tranquil, had the whole place to myself. It was just an overnight stay, so I can't really give any feedback at this point in time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin S
1 nag Saam met vriende
3.6
Des 2023

Last minute booking but handled well. Friendly staff. It sufficed for our purposes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gillian B
Kort verblyf
1.4
Jan 2023

Very disappointed. Only stayed 2 of my 7 nights. Black sheets? Noisy refrigerator, uncomfortable bed, mismatched and very old, grubby furnishings. Shower door didn't close and grouting was eeuw. And then the owners refused to refund me any of my money back. So no, won't return and certainly won't recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Jennilene P
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Charlene het ons baie goed ontvang en het ons van die staanspoor af gemaklik en tuis laat voel. Sy en die ander twee dames het hulle goed van hul taak gekwyt. Ek sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak. Die ontbyt was baie lekker. Ons het van al die geriewe gebruik gemaak. Die stilte was die beste vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Nina's Guesthouse
Hi Jennilene, Baie dankie vir die terugvoer en ons sal jul weer graag wil ontvang!

Amy-monique C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2022

Safe, clean and comfy. I am thankful for being able to spend the night at the guest house. We all had a good night's rest and there was no noise, and it's quite secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carina
Nina's Guesthouse
Hi Amy-monique, Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit!

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

The place is very clean and neat, however there was no iron or hair dryer as requested. The bed was very uncomfortable. Also no cloth for the dishes. Our main request was no hair dryer and the uncomfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nolene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Rustige area. Maklik om te kry. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie V
1 nag Besigheidsreis
3.2
Mrt 2022

Nie te sleg nie. Omdat ek die omgewing nie geken het nie, was ek onseker oor die ligging. Was maar skrikkerig vir die omgewing maar darem geen snaakse voorvalle nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNWY2YWUyLWZiNmItNGIyOS1hNWZjLTlmNDllMTczNTEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Waterkant Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.9052099 17.99245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang