Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nina's Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 19 resensies vir Nina's Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Zhanilee H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhanilee H

Rustigheid, puik werk.

Ek het die aand baie geniet. Ek voel ek kon langer gebly het. Die gasvryheid en diens wat julle lewer is puik werk. Hou aan met goeie diens.

Cedwyn T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedwyn T

Dit was uitstekend.

Dis baie gerieflik, netjies, prentjiemooi en sal gou-gou weer kom, want dit is baie nice daar. Hulle kliëntediens is die beste.

Nina's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.

Nina's Guesthouse
Denver D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denver D

Nice and tranquil, had the whole place to myself.

It was just an overnight stay, so I can't really give any feedback at this point in time.

Kevin S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin S

Last minute booking but handled well. Friendly staff.

It sufficed for our purposes.

Gillian B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gillian B

Very disappointed.

Only stayed 2 of my 7 nights. Black sheets? Noisy refrigerator, uncomfortable bed, mismatched and very old, grubby furnishings. Shower door didn't close and grouting was eeuw. And then the owners refused to refund me any of my money back. So no, won't return and certainly won't recommend it.

Jennilene P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennilene P

Charlene het ons baie goed ontvang en het ons van die staanspoor af gemaklik en tuis laat voel. Sy en die ander twee dames het hulle goed van hul taak gekwyt. Ek sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Die ontbyt was baie lekker. Ons het van al die geriewe gebruik gemaak. Die stilte was die beste vir my.

Nina's Guesthouse se terugvoer

Hi Jennilene,

Baie dankie vir die terugvoer en ons sal jul weer graag wil ontvang!

Nina's Guesthouse
Amy-monique C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy-monique C

Safe, clean and comfy.

I am thankful for being able to spend the night at the guest house. We all had a good night's rest and there was no noise, and it's quite secure.

Nina's Guesthouse se terugvoer

Hi Amy-monique,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit!

Nina's Guesthouse
Johan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

The place is very clean and neat, however there was no iron or hair dryer as requested. The bed was very uncomfortable. Also no cloth for the dishes.

Our main request was no hair dryer and the uncomfortable bed.

Nolene A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nolene A

Rustige area. Maklik om te kry.

Sal definitief aanbeveel.

Hennie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Nie te sleg nie. Omdat ek die omgewing nie geken het nie, was ek onseker oor die ligging.

Was maar skrikkerig vir die omgewing maar darem geen snaakse voorvalle nie.

Khanyisa K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Khanyisa K

It was great.

Lovely and nice.

Nina's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer ons waardeer dit opreg!

Nina's Guesthouse
Vernon M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon M

Quiet and peaceful.

The staff was friendly and the premises was secure and clean. The rooms were clean and suitable for a quick getaway or stay over when in Vredenburg.

Nina's Guesthouse se terugvoer

Hi there,

Thanks for the feedback.

Ninas Guesthouse

Nina's Guesthouse
Michelle B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Baie rustige area met vriendelike gasvryheid.

Ek sal beslis weer ’n bespreking maak in die toekoms.

Nina's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer

Nina's Guesthouse
Rahim M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rahim M

Puik diens, puik bestuur

Soos bo genoem puik bestuur en puik diens.

Filluchia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filluchia S

Dit was lekker stil en rustig, net wat ons nodig gehad het.

Die kamer was baie netjies, personeel behulpsaam. Ons het ons tyd geniet.

Lou B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lou B

Basiese verblyf vir die deurreisende sakeman en waarde vir geld.

Selfsorg-fasiliteite is beperk en en slaapgeriewe het vernuwing nodig.

Dirkie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dirkie V

So bly hoef nooit weet daar tuis te gaan nie.

Aaklige plek, mees onvriendelike mense. Sal nooit aanbeveel nie.

Jan S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Baie dankie alles was reg.

Baie dankie. Netjies. Veilig. Skoon. Stort nie lou, maar warm. Bonus was die lekker ontbyt. Groete.

Nina's Guesthouse se terugvoer

Beste Jan,

Dankie vir positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Groetnis,
Carina Basson

Nina's Guesthouse
Frenk P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frenk P

If they can improve their customer service, especially at night, it will the best destination for holiday. l asked for an extra blanket, it took an hour before l got an answer which says they don't have and it was ice cold.

Nice place, best breakfast and they give your breakfast on time.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNWY2YWUyLWZiNmItNGIyOS1hNWZjLTlmNDllMTczNTEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Waterkant Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.9052099 17.99245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang