Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nina's Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nina's Guesthouse is in die hartjie van Vredenburg geleë. Dit is stapafstand van verskeie winkels, banke en kitskosrestaurante af.

Die gastehuis het 11 dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n paar kamers het ook 'n enkelbed. Die kamers het en suite-badkamers met storte. Al die kamers beskik oor ketels, mikro golfoonde, yskaste, TV's, DSTV en WiFi.

Ontbyt kan op versoek voorberei word. Ons bied ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan gerus gebruik maak van die gemeenskaplike swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jevine M
Saam met vriende
5.0
Ek het 'n naweek van rustigheid gesoek en by Nina se guest house het ek dit gevind. Was baie gemaklik. Die dame wat ons gehelp het, was baie vriendeli...
Sien meer
Okt 2024
Zhanilee H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, puik werk. Ek het die aand baie geniet. Ek voel ek kon langer gebly het. Die gasvryheid en diens wat julle lewer is puik werk. Hou aan met...
Sien meer
Jun 2024
Gerald P
Besigheidsreis
4.8
Stayed overnight to avoid travelling back to CT between work events. Excellent - all amenities necessary were there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Yolanda O
Saam met lewensmaat
4.2
It was okay. I was a bit disappointed. They advertised breakfast that wasn't available when I requested it. We also had an incident whe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Denver D
Besigheidsreis
4.2
Nice and tranquil, had the whole place to myself. It was just an overnight stay, so I can't really give any feedback at this point in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nina's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNWY2YWUyLWZiNmItNGIyOS1hNWZjLTlmNDllMTczNTEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 6 Waterkant Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.9052099 17.99245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang