Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Loch

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woodland Suite
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is ook 'n lessenaar, ingeboude kaste en 'n bankie waarop tasse gestoor kan word. Die stapeldeure lei na 'n privaat binnehof met groot potplante en 'n stoeptafel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Buitensporige skoonmaakfooi sal gehef word indien kamers, linne of vermaakgeriewe misbruik word.
Gaste stem in om aan ons stiltebeleid tussen 22:00 en 07:00 te voldoen ter wille van ander gaste en bure.
Fasiliteite sal teen 22:00 gesluit wees tensy 'n spesiale versoek gerig word.
Geriewe is slegs vir betalende gaste beskikbaar. Besoekers moet toestemming van die gasheer verkry.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Marble Suite
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is ook 'n lessenaar, ingeboude kaste en 'n bankie waarop tasse gestoor kan word. Die stapeldeure lei na 'n privaat binnehof met groot potplante en 'n stoeptafel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Buitensporige skoonmaakfooi sal gehef word indien kamers, linne of vermaakgeriewe misbruik word.
Gaste stem in om aan ons stiltebeleid tussen 22:00 en 07:00 te voldoen ter wille van ander gaste en bure.
Fasiliteite sal teen 22:00 gesluit wees tensy 'n spesiale versoek gerig word.
Geriewe is slegs vir betalende gaste beskikbaar. Besoekers moet toestemming van die gasheer verkry.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Fountain Suite
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook ondervloerse verhitting, 'n aparte aantrekkamer, donkergordyne en 'n uitsig oor die tuinfontein vanaf die bed.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Buitensporige skoonmaakfooi sal gehef word indien kamers, linne of vermaakgeriewe misbruik word.
Gaste stem in om aan ons stiltebeleid tussen 22:00 en 07:00 te voldoen ter wille van ander gaste en bure.
Fasiliteite sal teen 22:00 gesluit wees tensy 'n spesiale versoek gerig word.
Geriewe is slegs vir betalende gaste beskikbaar. Besoekers moet toestemming van die gasheer verkry.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lochweg 9, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0042585078cf675b1cdd288331e5a52b605db73efb9424692335648c94a52e8409ecc39dd87aa251021f36f84b6a1d64e6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 9 Loch Road Bryanston 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.058855085683 28.001625398777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang