Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Loch

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mary B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A five star stay. An exceptional guest house in a beautiful house and garden with a view over the hills. The host is very friendly and goes out of his way to make your stay as comfortable as possible. We mentioned the dry Highveld air and he brought us a humidifier. Every morning he prepared a delicious breakfast and cappuccino at the time we chose. The WiFi worked perfectly all the time, the bath/shower water was always hot and the room was spotless. Thanks - we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meliska K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Het baie lekker gebly. Peter was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik en was bederf met lekker cappuccinos. Ek moet wel voorsel. Al was daar 'n yskas vol drinkgoed om van te kies, sou dit lekker gewees het om ons eie koffiestasie ook te kon hê vir later in die aand of vroegoggend wanneer mens nog in slaapklere is. Maar vêrder was alles baie lekker en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Nine Loch
Ons waardeer jou ondersteuning en terugvoer Meliska, ons het dit geniet om na jou om te sien. Wat koffie betref, sê ons op die kamerkennisgewing (waar jy die WiFi-wagwoord lees), "Ons voorsien 'n komplimentêre tee, koffie, cappuccino, Milo, of warm sjokolade vir elke betalende gas, bedien in die oggend tot uitklok om 10:00. Dit kan op versoek by jou kamer afgelewer word. Neem asb. kennis dat ons jou van 'n volledige tee-/koffiestasie / Nespresso-masjien kan voorsien indien nodig, ons los dit nie in kamers nie, aangesien die meeste mense dit nie gebruik nie en hulle spasie opneem." Ons hoop om jou een of ander tyd terug te sien en ons sal verseker vir jou koffiemaakgeriewe in die kamer gee. Weereens dankie, Peter

Maryke J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Relaxing. Pampered. Satisfied. The service was superb. Would have loved to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Nine Loch
Thank you for the kind review, Maryke. It was a pleasure to meet you and the birthday girls! I hope we are able to look after you again sometime.

Irmi D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Goeie diens en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie veilig en netjies. Dit is baie veilig en netjies en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombulelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Friendly helpful service. Very nice place. Very neat and well equipped. Located in a terribly nice place. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarku B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Netjiese verblyf teen 'n goeie prys. Na 'n baie vriendelike ontvangs is ek na 'n groot, netjiese kamer geneem waar ek 'n aangename 5 nagte spandeer het. Goeie ligging vir enige besigheidsverwante besoeke in die Fourways-, Bryanston-, Sandton-omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tansy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Very, very pleasant. Comfortable, private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Nine Loch
Thank you Tansy, it was a pleasure to have you stay with us. I look forward to hosting you again sometime.

Sonja R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

It was awesome! Peter is an amazing host who made our stay unforgettable. We will always choose this guest house again. Brilliant breakfasts, a relaxed and friendly setting, safe surroundings and beautiful rooms. Our host went the extra mile to ensure we were comfortable. I can not recommend 9 Loch enough. It was extraordinary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Nine Loch
Thank you for the very kind review Sonja, it was our pleasure to look after you and I'm glad that you enjoyed your stay at Nine Loch Guesthouse! We look forward to your future stay with us. Peter

Andre V
Kort verblyf
4.6
Aug 2023

Great place to stay with very helpful owner and staff. Would definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lochweg 9, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0042585078cf675b1cdd288331e5a52b605db73efb9424692335648c94a52e8409ecc39dd87aa251021f36f84b6a1d64e6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 9 Loch Road Bryanston 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.058855085683 28.001625398777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang