Nine Loch
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Du Toit O - Sep 2024
Algehele gradering
Ideaal vir besigheidsbesoek.
Mary B - Aug 2024
Algehele gradering
A five star stay.
Lees meerMeliska K - Mei 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Nine Loch se terugvoer
Ons waardeer jou ondersteuning en terugvoer Meliska, ons het dit geniet om na jou om te sien.
Wat koffie betref, sê ons op die kamerkennisgewing (waar jy die WiFi-wagwoord lees), "Ons voorsien 'n komplimentêre tee, koffie, cappuccino, Milo, of warm sjokolade vir elke betalende gas, bedien in die oggend tot uitklok om 10:00. Dit kan op versoek by jou kamer afgelewer word.
Neem asb. kennis dat ons jou van 'n volledige tee-/koffiestasie / Nespresso-masjien kan voorsien indien nodig, ons los dit nie in kamers nie, aangesien die meeste mense dit nie gebruik nie en hulle spasie opneem."
Ons hoop om jou een of ander tyd terug te sien en ons sal verseker vir jou koffiemaakgeriewe in die kamer gee.
Weereens dankie,
Peter
Maryke J - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing. Pampered. Satisfied.
Nine Loch se terugvoer
Thank you for the kind review, Maryke. It was a pleasure to meet you and the birthday girls! I hope we are able to look after you again sometime.
Irmi D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Nicole F - Okt 2023
Algehele gradering
Baie veilig en netjies.
Nombulelo M - Aug 2023
Algehele gradering
Friendly helpful service. Very nice place.
Jarku B - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf teen 'n goeie prys.
Tansy M - Jul 2023
Algehele gradering
Very, very pleasant.
Nine Loch se terugvoer
Thank you Tansy, it was a pleasure to have you stay with us. I look forward to hosting you again sometime.
Sonja R - Jul 2023
Algehele gradering
It was awesome! Peter is an amazing host who made our stay unforgettable.
Nine Loch se terugvoer
Thank you for the very kind review Sonja, it was our pleasure to look after you and I'm glad that you enjoyed your stay at Nine Loch Guesthouse!
We look forward to your future stay with us.
Peter
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Great place to stay with very helpful owner and staff.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lochweg 9, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang