Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine on Uys Street

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Buyile N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

No words can explain. Fantastic, I will definitely visit again. It was my first time in the area, the care was super.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Nine on Uys Street
Thank you for choosing 9onUys for your stay. It was wonderful hosting you, and we hope to welcome you back in future.

Astrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Luxury and comfort, a great stay close to the beach. An absolute delightful stay. The room was more than comfortable, great bed linen, a wonderful shower with soaps and shampoos available. The two nights were absolutely great, walking distance to the beach. We will book here any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Nine on Uys Street
Good day Astrid, Thank you for the wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you and we hope to see you again in the near future. Kind regards, 9onUys

Carla V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Exceeded expectations. Accommodation exceeded our expectations. Location was perfect, close to all amenities and the host was warm and friendly. Would go back in a flash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Nine on Uys Street
Hi Carla, Thank you for taking the time to review our establishment and service. We are delighted to have had you stay with us and hope to welcome you back in the near future. Regards, 9onUys

Helena P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik. Fantastiese, vriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Nine on Uys Street
Beste Helena, Baie dankie vir die tyd geneem terugvoer te gee. Dit was wonderlik om julle by 9onUys te huisves en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, 9onUys

Riaan E
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Baie lekker gekuier en geslaap en geëet. Sal dit aanbeveel. Baie lekker gebly. Wonderlike ontbyt wat ons saam met ons dogter kon geniet. Loop net oor duin na see. Lekker swembad. Lekker geslaap. Enigste nadeel sal ek sê, is gebrek aan parkeer spasie. Ons kon nie vroeg daar wees en ons kar moes buite hek staan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Nine on Uys Street
Baie dankie vir die tyd afgestaan om terugvoer te gee. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Wat die parkering betref, wil ek graag daarop wys dat daar op al die besprekingsplatforms melding gemaak word dat daar beperkte parkering is. Laasgenoemde word ook in die verwelkomings e-pos wat aan gaste gestuur word, duidelik uitgestippel. Vriendelike groete, 9onUys

Elmari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beslis die beste B&B in Jeffreysbaai! Die beste plek wat ons nog via LekkeSlaap bespreek het. Sandra was die beste gasvrou ooit. Die huis is pragtig, ligging is uitstekend, gasvryheid puik en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Nine on Uys Street
Beste Elmari, Dankie vir jou mooi terugvoer. Dit was wonderlik om julle by 9onUys te huisves en hoop om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.

Samantha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Alles was perfek! Ja. Netjies, skoon. Vriendelike ontvangs. Ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Nine on Uys Street
Beste Samantha; Baie dankie dat jy tyd geneem het om terugvoer te gee. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom en hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Groete, 9onUys

Alicestene A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelik. Ons het baie baie geniet. Staff is vriendelik en sal weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Nine on Uys Street
Beste Alicestene, Dankie vir die tyd geneem om terugvoer oor jul verblyf by 9onUys Gaste huis te gee. Dit was heerlik om julle te akkommodeer en hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Cyndi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Thank you for a wonderful stay. It was beautiful, clean, and very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Nine on Uys Street
Dear Cyndi; Thank you for taking the time to review our establishment. It was wonderful hosting you and hope to welcome you back in the near future.

Noziqhamo Monica T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heaven. Everything was perfect and our host, Sandra, was welcoming. A very helpful, nice lady and would definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 9, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWkksFgaK2MLCH5OnnfCnWn97PAoFZ6gDkTKEejLOaJxdHu0pH2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 9 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046930001807 24.925840682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang