Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine on Uys Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Nine on Uys Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Buyile N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buyile N

No words can explain.

Fantastic, I will definitely visit again. It was my first time in the area, the care was super.

Nine on Uys Street se terugvoer

Thank you for choosing 9onUys for your stay. It was wonderful hosting you, and we hope to welcome you back in future.

Nine on Uys Street
Astrid V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

Luxury and comfort, a great stay close to the beach.

An absolute delightful stay. The room was more than comfortable, great bed linen, a wonderful shower with soaps and shampoos available. The two nights were absolutely great, walking distance to the beach. We will book here any time.

Nine on Uys Street se terugvoer

Good day Astrid,

Thank you for the wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you and we hope to see you again in the near future.

Kind regards,
9onUys

Nine on Uys Street
Carla V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Exceeded expectations.

Accommodation exceeded our expectations. Location was perfect, close to all amenities and the host was warm and friendly. Would go back in a flash.

Nine on Uys Street se terugvoer

Hi Carla,

Thank you for taking the time to review our establishment and service. We are delighted to have had you stay with us and hope to welcome you back in the near future.

Regards, 9onUys

Nine on Uys Street
Helena P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P

Heerlik.

Fantastiese, vriendelike verblyf.

Nine on Uys Street se terugvoer

Beste Helena,

Baie dankie vir die tyd geneem terugvoer te gee. Dit was wonderlik om julle by 9onUys te huisves en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Vriendelike groete,
9onUys

Nine on Uys Street
Riaan E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan E

Baie lekker gekuier en geslaap en geëet. Sal dit aanbeveel.

Baie lekker gebly. Wonderlike ontbyt wat ons saam met ons dogter kon geniet. Loop net oor duin na see. Lekker swembad. Lekker geslaap. Enigste nadeel sal ek sê, is gebrek aan parkeer spasie. Ons kon nie vroeg daar wees en ons kar moes buite hek staan.

Nine on Uys Street se terugvoer

Baie dankie vir die tyd afgestaan om terugvoer te gee. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Wat die parkering betref, wil ek graag daarop wys dat daar op al die besprekingsplatforms melding gemaak word dat daar beperkte parkering is. Laasgenoemde word ook in die verwelkomings e-pos wat aan gaste gestuur word, duidelik uitgestippel.

Vriendelike groete,
9onUys

Nine on Uys Street
Elmari V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V

Beslis die beste B&B in Jeffreysbaai!

Die beste plek wat ons nog via LekkeSlaap bespreek het. Sandra was die beste gasvrou ooit. Die huis is pragtig, ligging is uitstekend, gasvryheid puik en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Nine on Uys Street se terugvoer

Beste Elmari,

Dankie vir jou mooi terugvoer. Dit was wonderlik om julle by 9onUys te huisves en hoop om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.

Nine on Uys Street
Samantha V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Alles was perfek!

Ja. Netjies, skoon. Vriendelike ontvangs. Ontbyt was heerlik!

Nine on Uys Street se terugvoer

Beste Samantha;

Baie dankie dat jy tyd geneem het om terugvoer te gee. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom en hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.

Groete,
9onUys

Nine on Uys Street
Alicestene A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicestene A

Vriendelik.

Ons het baie baie geniet. Staff is vriendelik en sal weer daar kuier.

Nine on Uys Street se terugvoer

Beste Alicestene,

Dankie vir die tyd geneem om terugvoer oor jul verblyf by 9onUys Gaste huis te gee. Dit was heerlik om julle te akkommodeer en hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Nine on Uys Street
Cyndi S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyndi S

Thank you for a wonderful stay.

It was beautiful, clean, and very nice.

Nine on Uys Street se terugvoer

Dear Cyndi;

Thank you for taking the time to review our establishment. It was wonderful hosting you and hope to welcome you back in the near future.

Nine on Uys Street
Noziqhamo Monica T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noziqhamo Monica T

Heaven.

Everything was perfect and our host, Sandra, was welcoming. A very helpful, nice lady and would definitely come back again.

Ansie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Van ontvangs en ontbyt was uitstekend. Susan het ons verwelkom en ons dadelik laat tuis voel. Ons het gevoel soos familie. Die kamer waarin ons gebly het, was puik met 'n ruim stort en baie gemaklik ingerig. Ons sien julle weer!

Susan, jy bestuur die gastehuis uitstekend. Die ligging is uitstekend. Die kamers is ruim. Diens uitstaande. Ons het ook geluk gehad en die see-uitsig kamer gehad. Ek kon nie glo vir dit wat ons betaal het, die kamer, die diens en boonop nog ontbyt ingesluit nie. Sal dit hoogs aanbeveel. Die beste ooit! Ek gee julle 7 ster!

Dené P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dené P

Baie netjies! Die dame wat ons ontvang het, is baie vriendelik! Ons het dit baie geniet!

Baie lekker ervaring.

Nine on Uys Street se terugvoer

Beste Dene;

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te huisves. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.

Groete
9onUys

Nine on Uys Street
Karin V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Baie netjies en skoon.

Heerlike ontbyt. Kamer was netjies en skoon. Baie mooi uitsig oor die see en nie ver van die see af - het lekker op die strand gestap.

Nine on Uys Street se terugvoer

Beste Karin;

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n oorsig te skryf, dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.

Vriendelike groete
9onUys

Nine on Uys Street
Hilda L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda L

One-night stay. Even during loadshedding the room wasn't warm or stuffy.

We stayed in Little Dipper. Although the website said 2 single beds, it was a double bed for me and my daughter. Although the room is small, it was not cramped or warm during loadshedding. You can keep the sliding doors open for a nice breeze. Sandra and her team were very friendly.

Marius E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E

Beeldskoon uitsig oor see.

Ons het hier gebly as deel van ons wittebrood. Perfekte plek vir aand se rus.

Lazinda L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lazinda L

Vinnige oorslaapplek.

Baie mooi plekkie. Sal weer wil kom oorslaap.

Nine on Uys Street se terugvoer

Good Day Lazinda,

It was a pleasure hosting you. Thank you for your positive feedback regarding our services.
Hoping to see you again in the near future.

Regards,
Sandra

Nine on Uys Street
Gloudine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudine S

Dit is die perfekte vakansie akkommodasie.

Die akkommodasie voorsien in al jou behoeftes. Dit is uiters netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang. Ons sal dit beslis weer besoek.

Olwethu B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olwethu B

We enjoyed our stay, the service is very good and the staff are very friendly.

The room was perfect, everything was neat and tidy.

Nine on Uys Street se terugvoer

Thank you for your kind words regarding our establishment.

Looking forward to your next stay.

Regards,
9onUys

Nine on Uys Street
Erica O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica O

Fantastic!

Wonderful stay and host. Comfortable and clean. The staff were very friendly. The breakfast was great! Morning walk on the beach was bliss!

Pearse L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearse L

Wonderful.

Beautiful room with lots of space. Nice breakfast. Perfect for a night away.

Natalie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie W

Pragtige plek met vriendelike diens.

Loopafstand vanaf die strand met 'n lieflike swembad en braaigeriewe. Heerlike ontbyt elke oggend. Naby alle restaurante en winkels in die gebied. Ek beveel Nine on Uys Street hoogs aan. Wens ons kon langer bly en gaan baie na die plek verlang! Baie dankie vir alles julle is die beste.

Nine on Uys Street se terugvoer

Dankie vir die mooi, positiewe resensie.

Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.

Vriendelike groete
Nine on Uys Street

Nine on Uys Street
Ettienne K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne K

Very clean.

Our stay was wonderful, friendly staff, clean room with very tasty breakfast.

Nine on Uys Street se terugvoer

Thank you for your kind review - much appreciated. Looking forward to see you in furture.

Nine on Uys Street
Vuyolwethu H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vuyolwethu H

The stay was okay, but wouldn't recommend to large group of people who are loud, we were constantly told about noise, too many restriction we couldn't drink our beverages by the pool.

Other than that the place is very clean.

Sanli B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli B

Wonderlik geleë. Diens uitstekend.

Ons het heerlik gekuier en ons kamer was netjies en skoon. Voorsiening vir beurtkrag goed. Geen voorsiening vir kookwater as die krag af is nie. Ek is onmiddelik lus vir tee as die krag afgaan. Veilige parkering mag 'n uitdaging wees. Ons het vroeg ingekom om seker te maak ons motor is binne die afgeslote area omdat ons nie alles wou afpak nie.

Neville P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville P

Ideal.

Het dit geniet en sal weer gaan.

Nine on Uys Street se terugvoer

Thank you for your kind review on 9onUys. Hoping to host you again in future.

Nine on Uys Street
Ntombomzi B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombomzi B

Marvellous!

I enjoyed my stay and will plan another stay. It was marvellous. Clean and beautiful.

Jan S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Heerlik gekuier.

Mooi plek met baie vriendelike personeel.

Simunette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simunette V

Baie lekker gebly met heerlike ontbyt.

Voor op die strand naby die lewe van Jbay en so veilig. Baie vriendelike ontvangs.

Karin S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Absoluut wonderlik.

Wonderlike kamer met see-uitsig. Mense was almal baie vriendelik. Enigste problem daar is 'n te kort aan parkering binne die area.

Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Puik met fantastiese gasvrou en personeel.

Puik geleë binne loopafstand van alles wat belangrik is insluitend goeie restaurante.

Bennie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S

Puik.

Was baie lekker en baie mooi.

Jules M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jules M

Friendly staff, very clean and tidy.

See stars.

Hanlie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S

Baie netjies

Sal regtig aan beveel

Pieter M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Dit was hemels om wakker te word omvou in sagte lakens en kussings reg langs die see!

Die vriendelikheid, skoon kamers, badkamer, sagte bed en lakens, posisie langs die see, was alles en meer wat ons verwag het! Sonder twyfel sal ons so gou moontlik teruggaan!

Nine on Uys Street se terugvoer

Beste Pieter,
Dis altyd lekker om gaste te ontvang wat sommer dadelik begin gesels en jou laat goed voel. Bly julle het tydjie by ons geniet. Kom gou weer, julle is meer as welkom.
Vriendelike groete
Iris

Nine on Uys Street
Marike D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike D

Rustig en ontspannend.

Sal Nine on Uys Street vir enige persoon aanbeveel.

Nine on Uys Street se terugvoer

Hi Marike,
Was lekker om julle te ontmoet. Sien uit na die volgende besoek.
Mooi bly
Iris

Nine on Uys Street
Leana K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leana K

Heerlik!

Wonderlike ligging. Die heerlikste ontbyt en baie vriendelike en behulpsame personeel! Dit was heerlik, dankie!

Nine on Uys Street se terugvoer

Hi Leana
Dit was goed om julle te ontmoet. Dit is altyd 'n plesier om gaste tuis te laat voel. Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te sien. Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Vriendelike groete
Personell Nine on Uys

Nine on Uys Street
Enya F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Enya F

Heerlik om ons eerste aand in Jeffreysbaai deur te bring.

Wow! Dit is pragtig. Heerlike ontbyt met vriendelike personeel.

Nine on Uys Street se terugvoer

Hi Enya,
Was lekker om julle te ontmoet. Al die kamers het nou TVs.
Mooi bly en groete
Iris

Nine on Uys Street
Rampie F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rampie F

Goed versorgde fasilitiet met vriendelike diens.

Skoon, ruim, goed versorgde fasilitiet. Ons was vriendelik ontvang en die diens is baie goed. 'n TV in die kamer sou 'n bonus wees.

Kaylyn J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylyn J

Fantasies.

Baie gerieflik, vriendelike diens.

Nine on Uys Street se terugvoer

Baie dankie Kaylyn,
Was heerlik om julle hier te kon hê. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Liezl

Nine on Uys Street
Fiona L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona L

Wens ons kon nie langer as een aand bly.

Kamer baie mooi met alles wat 'n mens sal nodig het. Lekker groot vensters om die seelug en uitsig te geniet. Baie gawe eienaar en goeie ontbyt. Sal beslis op my lys van 'weer besoek' skyn.

Nine on Uys Street se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing Fiona, dit was heerlik om julle hier te kon ontvang.
Geniet die dag.
Vriendelike groete,
Pollie

Nine on Uys Street
Engela S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S

Heerlik geslaap na 'n lang dag op die fiets by die TransBaviaans, vriendelike diens en baie moeite, dankie oom Pollie.

Oom Pollie het vir ons gewag om klaar te maak by die transBaviaans, baie gasvry en vriendelik. Dis 'n pragtige gastehuis met die mooiste uitkyk oor die see. Ons ontbyt was heerlik, meer as genoeg gehad om te eet. Ons sal definitief Nine on Uys aanbeveel.

Nine on Uys Street se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing. Dit was heerlik vir ons om hierdie vriendelike groep mense hier te ontvang.
Vriendelike groete
Pollie

Nine on Uys Street
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 9, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWkksFgaK2MLCH5OnnfCnWn97PAoFZ6gDkTKEejLOaJxdHu0pH2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 9 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046930001807 24.925840682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang