Nine on Uys Street
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Buyile N - Sep 2024
Algehele gradering
No words can explain.
Nine on Uys Street se terugvoer
Thank you for choosing 9onUys for your stay. It was wonderful hosting you, and we hope to welcome you back in future.
Astrid V - Jan 2024
Algehele gradering
Luxury and comfort, a great stay close to the beach.
Nine on Uys Street se terugvoer
Good day Astrid,
Thank you for the wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you and we hope to see you again in the near future.
Kind regards,
9onUys
Carla V - Jan 2024
Algehele gradering
Exceeded expectations.
Nine on Uys Street se terugvoer
Hi Carla,
Thank you for taking the time to review our establishment and service. We are delighted to have had you stay with us and hope to welcome you back in the near future.
Regards, 9onUys
Helena P - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Nine on Uys Street se terugvoer
Beste Helena,
Baie dankie vir die tyd geneem terugvoer te gee. Dit was wonderlik om julle by 9onUys te huisves en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
9onUys
Riaan E - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en geslaap en geëet. Sal dit aanbeveel.
Nine on Uys Street se terugvoer
Baie dankie vir die tyd afgestaan om terugvoer te gee. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Wat die parkering betref, wil ek graag daarop wys dat daar op al die besprekingsplatforms melding gemaak word dat daar beperkte parkering is. Laasgenoemde word ook in die verwelkomings e-pos wat aan gaste gestuur word, duidelik uitgestippel.
Vriendelike groete,
9onUys
Elmari V - Des 2023
Algehele gradering
Beslis die beste B&B in Jeffreysbaai!
Nine on Uys Street se terugvoer
Beste Elmari,
Dankie vir jou mooi terugvoer. Dit was wonderlik om julle by 9onUys te huisves en hoop om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.
Samantha V - Des 2023
Algehele gradering
Alles was perfek!
Nine on Uys Street se terugvoer
Beste Samantha;
Baie dankie dat jy tyd geneem het om terugvoer te gee. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom en hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Groete,
9onUys
Alicestene A - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik.
Nine on Uys Street se terugvoer
Beste Alicestene,
Dankie vir die tyd geneem om terugvoer oor jul verblyf by 9onUys Gaste huis te gee. Dit was heerlik om julle te akkommodeer en hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Cyndi S - Okt 2023
Algehele gradering
Thank you for a wonderful stay.
Nine on Uys Street se terugvoer
Dear Cyndi;
Thank you for taking the time to review our establishment. It was wonderful hosting you and hope to welcome you back in the near future.
Noziqhamo Monica T - Okt 2023
Algehele gradering
Heaven.
Ansie S - Jul 2023
Algehele gradering
Van ontvangs en ontbyt was uitstekend. Susan het ons verwelkom en ons dadelik laat tuis voel. Ons het gevoel soos familie. Die kamer waarin ons gebly het, was puik met 'n ruim stort en baie gemaklik ingerig. Ons sien julle weer!
Dené P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies! Die dame wat ons ontvang het, is baie vriendelik! Ons het dit baie geniet!
Nine on Uys Street se terugvoer
Beste Dene;
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te huisves. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.
Groete
9onUys
Karin V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Nine on Uys Street se terugvoer
Beste Karin;
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n oorsig te skryf, dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Vriendelike groete
9onUys
Hilda L - Jan 2023
Algehele gradering
One-night stay. Even during loadshedding the room wasn't warm or stuffy.
Marius E - Sep 2022
Algehele gradering
Beeldskoon uitsig oor see.
Lazinda L - Jul 2022
Algehele gradering
Vinnige oorslaapplek.
Nine on Uys Street se terugvoer
Good Day Lazinda,
It was a pleasure hosting you. Thank you for your positive feedback regarding our services.
Hoping to see you again in the near future.
Regards,
Sandra
Gloudine S - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is die perfekte vakansie akkommodasie.
Olwethu B - Mei 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay, the service is very good and the staff are very friendly.
Nine on Uys Street se terugvoer
Thank you for your kind words regarding our establishment.
Looking forward to your next stay.
Regards,
9onUys
Erica O - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic!
Pearse L - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Natalie W - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike diens.
Nine on Uys Street se terugvoer
Dankie vir die mooi, positiewe resensie.
Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Vriendelike groete
Nine on Uys Street
Ettienne K - Jan 2022
Algehele gradering
Very clean.
Nine on Uys Street se terugvoer
Thank you for your kind review - much appreciated. Looking forward to see you in furture.
Vuyolwethu H - Okt 2022
Algehele gradering
The stay was okay, but wouldn't recommend to large group of people who are loud, we were constantly told about noise, too many restriction we couldn't drink our beverages by the pool.
Sanli B - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik geleë. Diens uitstekend.
Neville P - Nov 2021
Algehele gradering
Ideal.
Nine on Uys Street se terugvoer
Thank you for your kind review on 9onUys. Hoping to host you again in future.
Ntombomzi B - Jun 2021
Algehele gradering
Marvellous!
Jan S - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Simunette V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly met heerlike ontbyt.
Karin S - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Puik met fantastiese gasvrou en personeel.
Bennie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Puik.
Jules M - Jan 2020
Algehele gradering
Friendly staff, very clean and tidy.
Hanlie S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies
Pieter M - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was hemels om wakker te word omvou in sagte lakens en kussings reg langs die see!
Nine on Uys Street se terugvoer
Beste Pieter,
Dis altyd lekker om gaste te ontvang wat sommer dadelik begin gesels en jou laat goed voel. Bly julle het tydjie by ons geniet. Kom gou weer, julle is meer as welkom.
Vriendelike groete
Iris
Marike D - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Nine on Uys Street se terugvoer
Hi Marike,
Was lekker om julle te ontmoet. Sien uit na die volgende besoek.
Mooi bly
Iris
Leana K - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Nine on Uys Street se terugvoer
Hi Leana
Dit was goed om julle te ontmoet. Dit is altyd 'n plesier om gaste tuis te laat voel. Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te sien. Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Vriendelike groete
Personell Nine on Uys
Enya F - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik om ons eerste aand in Jeffreysbaai deur te bring.
Nine on Uys Street se terugvoer
Hi Enya,
Was lekker om julle te ontmoet. Al die kamers het nou TVs.
Mooi bly en groete
Iris
Rampie F - Sep 2018
Algehele gradering
Goed versorgde fasilitiet met vriendelike diens.
Kaylyn J - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Nine on Uys Street se terugvoer
Baie dankie Kaylyn,
Was heerlik om julle hier te kon hê. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Liezl
Fiona L - Sep 2017
Algehele gradering
Wens ons kon nie langer as een aand bly.
Nine on Uys Street se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing Fiona, dit was heerlik om julle hier te kon ontvang.
Geniet die dag.
Vriendelike groete,
Pollie
Engela S - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik geslaap na 'n lang dag op die fiets by die TransBaviaans, vriendelike diens en baie moeite, dankie oom Pollie.
Nine on Uys Street se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing. Dit was heerlik vir ons om hierdie vriendelike groep mense hier te ontvang.
Vriendelike groete
Pollie
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uysstraat 9, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang