Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Palms 325A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century-boulevard 15, Nine Palms 325A, Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nine Palms 325A is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Century City. Dit is ideaal vir 'n paartjie, toeriste en sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n stoep. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Die woonstel is naby die Canal Walk-winkelsentrum en 'n rits bekende restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Nine Palms 325A
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Century-boulevard 15, Nine Palms 325A, Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nine Palms 325A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century-boulevard 15, Nine Palms 325A, Century City, 7009, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d93991f364e0cc77b02e66322a4f1d860a88a06e8cfa44d896a25894b91f089a936a20512f5ba01b9d1bea303bcd68eb8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 15 Century Boulevard 325A Nine Palms 7009 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.896213 18.507794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang