Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Pinotage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Engela B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker blyplek, smaakvol ingerig. Ek is beïndruk hoe mooi smaakvol die plekkie ingerig is. Wel gedaan! Ons het baie lekker gebly, welkom gevoel. Hou so aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attela G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het baie lekker gebly en alles wat nodig is, was beskikbaar. Ons het baie lekker gebly en sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fern B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Relaxing and peaceful. It was very relaxing and just what my husband and I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Was in Malmesbury vir besigheid, wondelike dorp skoon en netjies. Baie stil omgewing, maklik om te vind en naby aan al die noodsaaklike roetes in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Awesome and safe place to stay. Nice private entrance with a locked gate for your car. Beautiful well-kept garden. Very helpful and friendly family. I will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie lekker oornagplek. Netjies en skoon. Aller wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Pragtige tuiste, vriendelike eienaars, netjies, gemaklik en veilig. Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ania K
1 nag
4.2
Jan 2023

Goed. Was lekker gewees en kamer was netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2023

Geen warm water vir stort of bad nie, TV/DSTV het glad nie gewerk nie. Ons kon nie stort of bad nie, daar was nie een keer warm water nie - die oggend toe ons ry en die dame vertel dat ons nie kon bad nie het sy gesê sy sal vir ons gou die geyser aansit - toe sê ons dat dit te laat is want ons gaan nou ry.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Henlie
Nine Pinotage
Môre Johan, dankie vir jou boodskap en dat jy die probleme nou onder ons aandag bring. Dit is onaanvaarbaar en ons sal julle graag wil vergoed met 'n gratis nag. Ons sal dit waardeer as julle in die toekoms kommunikeer sodra julle fout vind tydens julle verblyf. Ons sou dit dadelik reggestel het. Ek het vooraf julle ingelig dat ons nie self by die huis gaan wees nie, maar dat julle asb moet laat weet as daar enige iets is. Weereens jammer vir die ongerief.

Megan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie goeie oornagverblyf. Die eenheid het alles wat mens nodig het. Baie privaat, parkering agter hek. Het selfs gedurende load shedding krag gehad. Die eienaars se kommunikasie was uitstekend. Sal die eenheid definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37Zz2ooDZpiaDI09rLcbDC7xaGnOhEOaVmbYhsHHxxYoJJuvaM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 9 Pinotage Street Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.460951275934 18.740525209822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang