Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Pinotage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Nine Pinotage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Engela B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B

Lekker blyplek, smaakvol ingerig.

Ek is beïndruk hoe mooi smaakvol die plekkie ingerig is. Wel gedaan! Ons het baie lekker gebly, welkom gevoel. Hou so aan!

Attela G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attela G

Ons het baie lekker gebly en alles wat nodig is, was beskikbaar.

Ons het baie lekker gebly en sal die verblyf beslis aanbeveel.

Fern B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fern B

Relaxing and peaceful.

It was very relaxing and just what my husband and I needed.

Hansie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie S

Was in Malmesbury vir besigheid, wondelike dorp skoon en netjies.

Baie stil omgewing, maklik om te vind en naby aan al die noodsaaklike roetes in die omgewing.

Willemien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Awesome and safe place to stay.

Nice private entrance with a locked gate for your car. Beautiful well-kept garden. Very helpful and friendly family. I will stay there again.

Danie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie lekker oornagplek.

Netjies en skoon. Aller wat nodig is.

Elize C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Pragtige tuiste, vriendelike eienaars, netjies, gemaklik en veilig.

Uitstekende verblyf!

Ania K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ania K

Goed.

Was lekker gewees en kamer was netjies en skoon!

Johan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D

Geen warm water vir stort of bad nie, TV/DSTV het glad nie gewerk nie.

Ons kon nie stort of bad nie, daar was nie een keer warm water nie - die oggend toe ons ry en die dame vertel dat ons nie kon bad nie het sy gesê sy sal vir ons gou die geyser aansit - toe sê ons dat dit te laat is want ons gaan nou ry.

Nine Pinotage se terugvoer

Môre Johan, dankie vir jou boodskap en dat jy die probleme nou onder ons aandag bring. Dit is onaanvaarbaar en ons sal julle graag wil vergoed met 'n gratis nag.

Ons sal dit waardeer as julle in die toekoms kommunikeer sodra julle fout vind tydens julle verblyf. Ons sou dit dadelik reggestel het. Ek het vooraf julle ingelig dat ons nie self by die huis gaan wees nie, maar dat julle asb moet laat weet as daar enige iets is.

Weereens jammer vir die ongerief.

Nine Pinotage
Megan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B

Baie goeie oornagverblyf.

Die eenheid het alles wat mens nodig het. Baie privaat, parkering agter hek. Het selfs gedurende load shedding krag gehad. Die eienaars se kommunikasie was uitstekend. Sal die eenheid definitief aanbeveel.

Louise W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Heerlike oornaggeriewe met alles wat nodig is om lekker te oornag.

Gastehuiseienaar is vriendelik en baie behulpsaam met enige versoeke. Ons het heerlik gebly en dit was asof ons by vriende kuier. Baie baie dankie. Ons het jul waardeer.

Victor H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor H

Blyplek was uitstekend.

Netjies, skoon en baie behulpsaam.

Jacobus D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Lekker, stil en rustige en mooi omgewing. Baie mooi gaste-eenheid keurig gemeubileer.

Veilige area met mooi uitsig en mooi tuin. Woning gevestig en modern.

Gert S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Netjies en veilig.

Ons het ons veblyf geniet en eenheid is ten volle toegerus. Dankie Henlie vir jou gas vryheid.

Helen C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen C

Gerieflik, netjies en ten volle toegerus.

Dit is 'n baie netjiese eenheid met privaatheid, lieflike tuin uitsig, selfs braaigeriewe, Wi-Fi en 'n lekker groot lessenaar. Baie dankie ons sal definitief hierdie eenheid aanbeveel.

Lana-dee L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana-dee L

Amazing and safe.

We really enjoyed our stay, Henlie (Owner) was super sweet, she made sure we had everything we needed, even during loadshedding we still had power. Definitely looking forward to my next visit to Nine Pinotage. This is definitely the place if you want to relax and stay in.

Boetie T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Boetie T

Very nice.

Very nice, clean, excellent finishes.

Nickey B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickey B

Was baie pragtig, netjies en diens was tops.

Dit is 'n baie lekker plek as jy net 'n wegbreek wil hê.

Brian B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Uitstekend

Gasvryheid en vriendelikheid. 'n Plesier om daar te bly.

Nine Pinotage se terugvoer

Baie dankie Brain, vir julle ondersteuning. Dit was lekker om julle by ons te hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Nine Pinotage
Herman K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Baie aangenaam gewees.

Baie netjies en rustig. Presies wat ons nodig gehad het.

Nine Pinotage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê.

Nine Pinotage
Mandie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S

Diens 1000!

Baie skoon en netjies.

Nine Pinotage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was lekker om julle gesin by ons te hê.

Nine Pinotage
Wouter M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter M

Skoon en netjiese verblyf teen uiters bekostigbare prys.

Eienaars se kommunikasie tydens ons verblyf was uitstekend. Regtig moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Nine Pinotage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer!

Nine Pinotage
Jacques D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Was 1 nag. Baie skoon en rustig. Het dit baie geniet.

Dit was net 1 aand. Het 2 uur ingeklok en was uit 10uur die volgende oggend.

Nine Pinotage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Nine Pinotage
Fanus H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus H

Die beste ooit, alles wat nodig is, netjies en gerieflik!

Baie oulike plekkie. Alles in plek wat nodig is. Netjies, modern, gerieflik en privaat. Beveel dit aan definitief!

Nine Pinotage se terugvoer

Baie dankie oom en tannie vir die goeie, positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer by ons te hê.

Alles wat mooi is.
Albie en Henlie Viola

Nine Pinotage
Sophia S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia S

Fantasties.

Het dit baie geniet om daar te bly.

Nine Pinotage se terugvoer

Baie dankie, Toppie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en is baie bly jy het ons verblyf geniet.

Nine Pinotage
Jopie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B

Oornagplek sonder weerga!

Albie en Henlie het ons so vriendelik en gasvry ontvang, dit tel baie na ‘n lang dag se ry! Die geriewe is regtig van die heel beste en ons sal baie graag weer daar oornag.

Nine Pinotage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, oom Jopie. Dit word opreg waardeer!

Ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete
Albie en Henlie

Nine Pinotage
Lizelle H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H

Uitstekend.

9 Pinotage is baie prakties en gemaklik ingerig. Alles wat jy benodig, en nog meer, is daar beskikbaar. Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelike. Hulle doen moeite om seker te maak alles is in orde.

Nine Pinotage se terugvoer

Baie dankie Lizelle! Dit was só lekker om jou by ons te akkommodeer. Alle voorspoed vir die pad vorentoe.

Vriendelike groete,
Albie en Henlie Viola

Nine Pinotage
Lizel H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel H

Fantastic!

Good layout, value for money and clean. Friendly owners. Going back in September.

Nine Pinotage se terugvoer

Thank you Lizel!
You were a wonderful guest.
Look forward to accommodating you again in September.

Kind regards,
Albie & Henlie Viola

Nine Pinotage
Shani D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D

Skoon, vriendelike diens, baie gemaklike bed.

Ons het net een nag oorgeslaap in Malmesbury vir 'n partytjie. 9 Pinotage was gerieflik geleë, skoon en netjies. Ons het baie lekker geslaap en sal 9 Pinotage aanbeveel vir ander gaste.

Nine Pinotage se terugvoer

Baie dankie Shani vir die positiewe terugvoering en julle ondersteuning. Julle was wonderlike gaste. Plek mooi skoon en netjies agter gelaat en maklik gekommunikeer.
Ons hoop om julle weer by ons te hê in die toekoms.

Nine Pinotage
Fiena Gersbach G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiena Gersbach G

Al die ekstras wat beskikbaar was, was wonderlik. Selfs water en koeldranke en skyfies beskikbaar teen 'n billike fooitjie.

Die beskikbaarheid van water was goed. Versnapperinge was 'n ekstra teen 'n billike tarief. Regtig netjies en skoon met baie inligting beskikbaar. Well done.

Nine Pinotage se terugvoer

Baie dankie Fiena, vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Dit was lekker om julle by ons te huisves en dankie dat julle ook wonderlike gaste was.

Hoop om julle gou weer by ons te ontvang.

Groete,
Albie en Henlie Viola

Nine Pinotage
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37Zz2ooDZpiaDI09rLcbDC7xaGnOhEOaVmbYhsHHxxYoJJuvaM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 9 Pinotage Street Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.460951275934 18.740525209822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang