Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Pinotage

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 30 Apr 2026.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nine Pinotage is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 mense in Malmesbury.

Die eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort, en vir gerief word linne, beddegoed en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. Tee, koffie en beskuit word gratis voorsien, en ander versnaperinge en verversings is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Die eenheid is toegerus met 'n TV met DStv, WiFi-toegang, asook 'n lessenaar. Rook word nie in die eenheid toegelaat nie, maar gaste mag buite rook.

Gaste is welkom om van die buitebraaidrom gebruik te maak, en hout is beskikbaar teen 'n addisionele. Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Gaste word gevra om water verstandig te gebruik, aangesien Malmesbury in 'n waterbeperkte gebied is. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Malmesbury bied 'n verskeidenheid restaurante asook doendinge soos voetslaan-, bergfietsry- en 4x4-roetes en gholfspeel. Geleë op die Swartland Wynroete kan gaste ook verskeie wynlandgoedere en kelders in die area besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Engela B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker blyplek, smaakvol ingerig. Ek is beïndruk hoe mooi smaakvol die plekkie ingerig is. Wel gedaan! Ons het baie lekker gebly, welkom gevoel. Hou s...
Sien meer
Aug 2024
Attela G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly en alles wat nodig is, was beskikbaar. Ons het baie lekker gebly en sal die verblyf beslis aanbeveel.
Jul 2024
Fern B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and peaceful. It was very relaxing and just what my husband and I needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Hansie S
Besigheidsreis
5.0
Was in Malmesbury vir besigheid, wondelike dorp skoon en netjies. Baie stil omgewing, maklik om te vind en naby aan al die noodsaaklike roetes in die ...
Sien meer
Apr 2024
Willemien V
5.0
Awesome and safe place to stay. Nice private entrance with a locked gate for your car. Beautiful well-kept garden. Very helpful and fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nine Pinotage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37Zz2ooDZpiaDI09rLcbDC7xaGnOhEOaVmbYhsHHxxYoJJuvaM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 9 Pinotage Street Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.460951275934 18.740525209822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang