Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nineteen 47 - Boston

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annehette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Nineteen 47 - Boston
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rikus P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus P

Veilig, skoon en netjies.

Ons het daar gaan bly vir ons wittebrood. Hulle het baie moeite gedoen en was baie vriendelik gewees.

Helena B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Gerieflik, veilig en ontspanne.

Verblyf was groot genoeg met alles wat nodig is. Ontspanne area. Voel baie tuis en veilig.

Suzette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Heerlik gekuier. Pragtige plek met al die nodige geriewe.

Die gasheer was vriendelik en het baie goeie diens gelewer. Plek was pragtig en ons het heerlik gebly. Sal definitief weer hier kom bly.

Hennie J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie J

Aangename verblyf.

Dit was 'n aangename en veilige verblyf en die eienaar was baie hulpvaardig.

Antonette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette D

Lieflike verblyf.

Lieflik, rustig, netjies en ideaal geleë. Sal beslis weer hier bly!

Ria M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Gerieflik en goed toegerus.

Sal ten sterkste aanbeveel.

Maryna J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna J

Baie goed.

Stil omgewing. Vir my was ligging uitstekend en word nie geraak deur kragonderbrekings nie.

Fred H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H

Baie geniet. Skoon. Ons het lekker gebly.

Het daar gebly om na huise te gaan kyk om te huur. Was baie sentraal. Sal dit aanbeveel.

Tanya J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya J

Little oasis.

Would definitely recommend it. Clean, neat and modern. Owners were very hospitable and friendly. Thank you for an amazing stay. Exceeded our expectations!

Tania S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Goeie waarde vir geld.

Ons sou aanvanklik vir 4 nagte gebly het, maar a.g.v covid is die swemkampioenskap waaraan my seun deelgeneem het, is program heeltemal verander. Annehette was vinnig om ons gerus te stel dat sy enige tyd die bespreking kon aanpas, wat ook gedoen is. Sy het ook alle vrae spoedig geantwoord. Ek was eintlik spyt ons kon toe net een aand oorbly. Die kamer was goeie waarde vir geld, ons kon ontspan na 'n dag langs die swembad en my seun het lekker gespeel met die oulike hond wat kom groet het. Die heerlike beskuit en egte filterkoffie was 'n welkome verandering van gewone kitskoffie-sakkies. Ons sal beslis in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak.

Timmy G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timmy G

Enige tyd weer.

Baie lekker en gerieflik, was al met vorige eienaars ook daar ingeboek en was nog steeds 'n baie lekker plekkie. Met ontvangs word jy laat voel jy is tuis in plaas van in 'n gastehuis. So ja ek sal dit graag my tuiste wil maak elke maand wanneer ek in die stad moet wees.

Nineteen 47 - Boston se terugvoer

Hi hi.. kom bly gerus weer.

Groete

Nineteen 47 - Boston
Rentia V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V

Alles was perfek en die ligging uitstekend!

Netjiese, pragtige woonstel met alles wat mens nodig het. Goeie sentrale ligging. Sal definitief weer daar bly!

Marietjie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Heerlik gebly. Baie oulike plekkie.

Goeie waarde vir geld.

Alet L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L

Fantastiese, vriendelike diens en skoon plek!

Die eienaars is vriendelik en professioneel! Blyplek self voldoen aan al die basiese behoeftes en is skoon en netjies en oulik versier! Ons het baie lekker en veilig gebly!

Mardalene S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mardalene S

Skoon, netjies, gerieflik en rustig.

Die ligging is perfek vir ons doeleindes. Die gasvrou is baie hulpvaardig. Bloukamer is lig en ruim met ’n mooi uitsig op die berge.

Ian K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

Uitstekende oornagopsie in die Kaap.

Baie dankie vir die voorreg om by julle te oornag vir 4 aande. Ons het tuis gevoel en sal beslis weer van julle dienste gebruik maak die toekoms.

Magda B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Baie oulik en veilige plek.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Madelein L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L

Baie skoon, netjies en gemaklik. Besonderse gasvrou.

Die eenheid is baie skoon en baie netjies. Heerlik geslaap, bed is gemaklik en beddegoed in goeie kondisie en van goeie kwaliteit. Badkamer gerieflik en silwerskoon (vir my baie belangrik). Ek het die kombuis net gebruik vir ontbyt en koffie. Daar is nie 'n stoof en 'n oond nie, maar wel 'n mikrogolf en induksieplaat. Vir my doeleindes was dit heeltemal voldoende en alles in goeie werkende toestand. Die gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam, en altyd beskikbaar vir enige iets. WiFi was uitstekend en die kort rukkie wat die diensverskaffer 'n probleem was, het die gasvrou dit onmiddellik opgevolg en dit vinnig opgelos.

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincolnstraat 65, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAal4i9D5T8OrdaXzjLcOw7PLG3y0wvcK5x7eUqMlheo680ne0Os?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 65 Lincoln Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.890812496352 18.618541457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang