Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nineteen 47 - Boston

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincolnstraat 65, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nineteen 47 - Boston is 'n historiese huis in Bellville en bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede.

Gaste het 'n keuse om die Yellow Cottage, die Dutch Blue Apartment of die Green Apartment te bespreek. Elkeen van die eenhede is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die lugversorgde eenhede het elkeen 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook die nodige kooktoebehore. 'n TV met DStv en WiFi is in elke eenheid beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese heining. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon en 'n klein hondjie het.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Rikus P
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon en netjies. Ons het daar gaan bly vir ons wittebrood. Hulle het baie moeite gedoen en was baie vriendelik gewees.
Des 2023
Helena B
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, veilig en ontspanne. Verblyf was groot genoeg met alles wat nodig is. Ontspanne area. Voel baie tuis en veilig.
Mrt 2023
Suzette V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Pragtige plek met al die nodige geriewe. Die gasheer was vriendelik en het baie goeie diens gelewer. Plek was pragtig en ons het heer...
Sien meer
Jan 2023
Hennie J
Saam met lewensmaat
4.8
Aangename verblyf. Dit was 'n aangename en veilige verblyf en die eienaar was baie hulpvaardig.
Nov 2023
Antonette D
4.8
Lieflike verblyf. Lieflik, rustig, netjies en ideaal geleë. Sal beslis weer hier bly!
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annehette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lincolnstraat 65, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nineteen 47 - Boston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincolnstraat 65, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAal4i9D5T8OrdaXzjLcOw7PLG3y0wvcK5x7eUqMlheo680ne0Os?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 65 Lincoln Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.890812496352 18.618541457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang