Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nini Se Gastekamers

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Louise V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik. Dankie vir die lekker bly. Ek gaan definitief weer by julle oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kon lekker uitrus vir die volgende dag se reis. Vars, skoon linne. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, uitstekend georganiseer, waarde vir geld. Baie lekker! Fantastiese waarde vir geld in ruim en skoon geriewe wat modern toegerus is. Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Simple, safe and modern. Super easy, self check-in system. Safe and secure parking. Spacious, modern and cosy room with a well-equipped kitchenette. Bathroom is modern and neat. WiFi and included Netflix is a bonus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent. Everything we needed. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Aangenaam. Kompak met alles wat mens nodig het. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard S
1 nag
4.2
Jan 2025

Ek het dit geniet. Ek het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het al 'n paar keer by Nini's gebly en was elke keer baie gelukkig. Daar's 'n. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita D
1 nag
5.0
Nov 2024

Ligging ideaal, veilige parkering, stil en rustige omgewing. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda W
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Oppad terug Rtb toe van Stellenbosch. Baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anneen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R780
R 780 R 546
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R 780 R 546
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf165f707f3475370e3a4ea3789b8d8976ac66ceebd4a928788180ac1238baebae47d3f535cea2983f13ec713b491799b05d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R546 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 Strydom Street 14 Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.1495564 26.1818454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang