Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Nini Se Gastekamers

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Erna O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het lekkegeslaap! Ons het 'n lieflike oornag gehad. Die kamer is skoon, netjies en ten volle uitgerus vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
1 nag
5.0
Feb 2025

Goeie waarde vir geld. Sal beslis Nini se gastekamers aanbeveel. Die kamer het alles gebied wat ons nodig gehad het, was gemaklik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet. N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Hoewel ons net 'n oornag tuiste gesoek het, was Nini se Gastekamers voorwaar 'n a. Baie lekker gebly, alles was skoon, netjies en baie goed georganiseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lambert B
1 nag
5.0
Jan 2025

Uiters netjies en uitstekend toegerus. Ek het niks meer nodig gehad nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik. Dankie vir die lekker bly. Ek gaan definitief weer by julle oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kon lekker uitrus vir die volgende dag se reis. Vars, skoon linne. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, uitstekend georganiseer, waarde vir geld. Baie lekker! Fantastiese waarde vir geld in ruim en skoon geriewe wat modern toegerus is. Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Simple, safe and modern. Super easy, self check-in system. Safe and secure parking. Spacious, modern and cosy room with a well-equipped kitchenette. Bathroom is modern and neat. WiFi and included Netflix is a bonus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent. Everything we needed. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trienie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Veilig en voldoende vir oornag. Lekker gebly. Self-inklokstelsel is puik. Was tegemoetkomend met die wysiging van ons bespreking.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anneen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R730
R 730 R 621
per nag (plek vir 2)
Vanaf R730
R 730 R 621
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf165f707f3475370e3a4ea3789b8d8976ac66ceebd4a928788180ac1238baebae47d3f535cea2983f13ec713b491799b05d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R730 nouVanaf R621 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 Strydom Street 14 Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.1495564 26.1818454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789