Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nini Se Gastekamers

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Feb 2025 tot 14 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R780 R663 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nini Se Gastekamers bied 'n netjiese en veilige selfsorgkamer in die voorstad, Fichardt Park. Dit is die ideale oornagverblyf vir diegene wat die area besoek vir besigheid, skoolfunksies of sportwedstryde by die plaaslike skole.

Kamer 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n eetarea, sowel as 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n etenstafel met 2 sitplekke en 'n platskerm-TV met Netflix- en YouTube-toepassings. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n privaat ingang. Die eenheid is naby die Life Rosepark Hospitaal sowel as die plaaslike winkelsentrum. Plaaslike winkels en restaurante is ook in die omtrek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lambert B
5.0
Uiters netjies en uitstekend toegerus. Ek het niks meer nodig gehad nie. Sien sterre.
Jan 2025
Louise V
5.0
Baie gerieflik. Dankie vir die lekker bly. Ek gaan definitief weer by julle oorslaap.
Jan 2025
Ina E
Saam met lewensmaat
5.0
Kon lekker uitrus vir die volgende dag se reis. Vars, skoon linne. Skoon en netjies.
Jan 2025
Melissa B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, uitstekend georganiseer, waarde vir geld. Baie lekker! Fantastiese waarde vir geld in ruim en skoon geriewe wat modern toegerus is. Ons sal bes...
Sien meer
Jan 2025
Emile D
Saam met lewensmaat
5.0
Simple, safe and modern. Super easy, self check-in system. Safe and secure parking. Spacious, modern and cosy room with a well-equipped...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anneen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Strydomstraat 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Nini Se Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R 780 R 663
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R 780 R 663
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf165f707f3475370e3a4ea3789b8d8976ac66ceebd4a928788180ac1238baebae47d3f535cea2983f13ec713b491799b05d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R663 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 Strydom Street 14 Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.1495564 26.1818454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang