Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nirvana

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Keith S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker rustig. Was goed. Baie netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik waarde vir geld. Puik waarde vir geld. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Verblyf is in goeie omgewing en baie netjies. Beveel beslis aan. Ons het baie lekker gebly! Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende diens en baie vriendelik. Ons het lekker gebly. Beveel beslis aan! Rustige omgewing en baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Affordable. We only had a short while in this lovely place but definitely enjoyed it and will recommend! With everything you need, good location and very clean and neat. Thank you for the quick but enjoyable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
1 nag
4.8
Mei 2024

Heerlike plekkie om te kuier. Baie baie netjies. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Perfect for a short stay. Easy no-contact stay - we initially had great difficulty finding the place due to super thick mist. If not for the owner's detailed instructions, we never would have found it to begin with. The place is great for a short stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lecia M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lekka! Baie lekker, perfek vir oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Beste waarde vir geld! Uitstekend vir 'n kort verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Benette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Privaat, veilig, maar kort 'n skoonmaak. Plekkie is bietjie duur in vergelyking met ander wat bietjie meer geriewe het. Ons is spyt dat ons nie R50 meer betaal het nie, maar vir 'n plekkie met 'n volledige kombuis nie. Ons het geweet wat ons kon kry, maar selfs net 'n mikrogolfoond sal baie nice wees. Hulle het baie streng reëls oor geen kosmaak of skottelgoedwas nie, so ek verstaan hoekom hulle dink dis nie nodig nie, maar dan kan mens ook nie jou take-aways warm maak nie, wat basies al is wat mens dan mag eet? Die kamer is BAIE lig in die aand. Ons het altwee basies glad nie geslaap nie. Die klein venstertjie bo die bed is reg oor 'n straatlig en die gordyne is ook nie vreeslik dig nie. Alles anders was soos geadverteer. Maklik om die plek te kry. Ons het net ingeloop, geen moeilikheid gehad nie, en het baie privaat en veilig gevoel. Daar kan bietjie meer aandag aan skoonmaak gewend word, maar dis plekkies wat maklik gemis kan word as daar net vinnig skoongemaak word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a52c48a3bd1785831a826f7099f2e0eec9ebb6285dad9878caf4c2dbded5a379756b59b0d7159d798ace53157f863127fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 19 Landa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.810059190809 20.040552289161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang