Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nivenia Beach House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anja W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ontspannend, heerlik en stylvol. Pragtige woning met alles wat mens sal nodig kry. Die gasvrou het ons so welkom laat voel met ons aankoms. Alles is perfek uiteengesit en ons het heerlik gebly. Die huis is ook net 'n paar tree van die strand. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Nivenia Beach House
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê, die wooneenheid was baie netjies gelaat. Sien uit om julle terug te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hanlie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nivenia-weg 3734, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd373b5321fdab14c081e6cebea43d7d6fbcc902f17ba9158ffdbfc8ba84c8aeb5577471d5098f5167df6e02ec4ef471912f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3734 Nivenia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.361411317073 18.900854664418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang