Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nivica Lifestyle Living 19

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafssen-weg, 19 Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 947 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nivica Lifestyle Living 19 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne kenmerke geleë in 'n veilige kompleks geleë in Olifantskop, Langebaan aan die Weskus en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien die kompleks 'n uitgestrekte gemeenskaplike swembad het.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl dit oor die swembadarea uitkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Nivica Lifestyle Living 19
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jon Olafssen-weg, 19 Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nivica Lifestyle Living 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 947
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 947
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafssen-weg, 19 Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed67151ab55e06fa47103c13ffcb6199cea22b9f6225d96a139b587ebe018338cc2798003aeebe33f0cc4def1b63db84f939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 947 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Jon Olafssen Road 19 Nivica Lifestyle Living 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0509015 18.0509644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang