Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nivica Lifestyle Living 19

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafssen-weg, 19 Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 921 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nivica 19 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne afwerkings in 'n veilige kompleks in Olifantskop, Langebaan, op die Weskus. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien die kompleks 'n lekker groot, gemeenskaplike swembad het.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n sentrale eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser word ook vir gaste se gerief voorsien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Dit is die perfekte plek om jou oggendkoffie of 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy oor die swembad tuur.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jenniley B
Saam met vriende
5.0
Woorde kan nie beskryf hoe baie ek en my span dit geniet het nie. Nivica 19 is the place to be. Netjies. Rustig. Ek raai enige iemand aan om Nivica 19...
Sien meer
Jan 2024
Babalwa O
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome stay. Awesome! The swimming pool was a bonus for the kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Laverna M
Saam met lewensmaat
5.0
We had a fabulous time at Nivica 19. The house is very neat and clean. Definitely value for money. Everything we wanted the house had.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Abri A
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was rerig baie aangenaam en rustig. Die stilte was hemels en die plekkie self was baie gerieflik en baie mooi en luuks. Ek sal definitief hierdie ...
Sien meer
Jan 2023
Melinda K
Gesin met klein kinders
4.2
Heerlike verblyf naby Mykonos en die Laguna Mall. Was 'n heerlike lang naweek. Die woonstel is op die grondvloer by die swembad, wat gerieflik is was ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 348

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jon Olafssen-weg, 19 Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nivica Lifestyle Living 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 921
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 921
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafssen-weg, 19 Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed67151ab55e06fa47103c13ffcb6199cea22b9f6225d96a139b587ebe018338cc2798003aeebe33f0cc4def1b63db84f939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 921 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Jon Olafssen Road 19 Nivica Lifestyle Living 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0509015 18.0509644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang