Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nivica 25

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Jon Olafsson-pad, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Nivica 25 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Oliphantskop, Langebaan. Die woonstel op die eerste verdieping, net oorkant die sprankelende gemeenskaplike swembad, kan tot 5 gaste akkommodeer.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, en dit bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed en ingeboude kaste. Alle linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, asook 'n sentrale ontbyt-eiland en 'n aparte etenstafel met sitplek vir tot 6 gaste. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n 6-sitplekbank, 'n slim-TV en 'n studeertafel. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die sitkamer maak oop op 'n onderdakstoep met asemrowende uitsigte oor die Langebaan-strandmeer. Die woonstel het ook sy eie privaat braai.

Vir ekstra gerief het die woonstel 'n privaat afstandbeheerde motorhuis en 'n privaat parkeerplek. Die kompleks het ook 'n waskamer met wasmasjiene en tuimeldroërs.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Jon Olafsson-pad, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Jon Olafsson-pad, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7373579e27e86aa9b5966dc3e34f17245c2eb30a3c7e2049dbf659ea2bd3bb3b1a70526d384f1903caa7756b82d59d441fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense Jon Olafsson Road Olifantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 12:00 -33.051643 18.050921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang