Nivica Lifestyle Living 57
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 8 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsse-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 795R1 197 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nivica Lifestyle Living 57 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne afwerkings in 'n veilige kompleks in Olifantskop, Langebaan, op die Weskus. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien die kompleks 'n lekker groot, gemeenskaplike swembad het.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n sentrale eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser word ook vir gaste se gerief voorsien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Dit is die perfekte plek om jou oggendkoffie of 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy oor die swembad tuur.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 330
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Jon Olafsse-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Nivica Lifestyle Living 57 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Olifantskop Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsse-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap