Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nivica Apartment

Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Nivica Apartment is 'n stylvolle selfsorgwoonstel met 'n lieflike see-uitsig, net 'n entjie vanaf Club Mykonos en naby die Laguna-winkelsentrum. Die woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n Weskus-wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis-eiland met stoele dien ook as 'n etenstafel. Die sitarea het 'n slaapbank met slaapplek vir 1 gas en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na die balkon wat buitemeubels het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Nivica Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shanaaz Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jon Olafsson-weg, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nivica Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee8aa9723ee661f4909f5119151867f86845f8012b9ff97ed05fcb2fb9dfa8511e2ab4a5f0ef3c6996bd11741f00d18fbfb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Jon Olafsson Road Olifantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.050774 18.051035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang