Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nivica Lifestyle Apartment

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Maria D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker en netjies. Baie lekker gebly vir die naweek. Sal dit beslis weer bespreek en aanbeveel. Vir die eienaar gee ek 10/10 vir haar diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful family break away. Loved this apartment. It was modern, clean and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazley C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie privaat. Eie spasie baie privaat. Sal enige een aanbeveel om 'n draai te gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons het waarlikwaar ons naweek geniet. Baie dankie. Die swembad was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal L
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Dit was lekker rustig. Geen geraas en ons was vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Nivica was 'n ideala woonbuurt ,dit was letterlik 'n fees. Alles was net perfek: die plek, die swembad ,die geriewe. Ek sal definitely weer 'n draai kom maak en die keer langer. Die keer bring ek al my familie saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Baie aangename tyd in 'n luukse, goed toegeruste, veilige, skoon en netjiese eenheid. Gasheer baie vriendelike en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helga K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2023

Woonstel is goed toegerus. Wonderlike ervaring en lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Safwan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg 59, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b61fb1dc1e754f22fb0d7150f00c3742688a408eb5354ada34a8b9831cb04aed4d099f078997818ac35170b518d1fdce206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 59 Jon Olafsson Road Olifantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.05089914226 18.050960898399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang