Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42 Nivica

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

42 Nivica is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Olifantskop Langebaan. Die woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte en is ideaal vir 'n kuswegbreek.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer bestaan uit 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die hele woonstel is toegerus met verduisteringsrolblindings.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike rusbanke voor 'n TV. Toegang tot gratis Wi-Fi is beskikbaar en UPS/omskakelaar gaan aan tydens beurtkrag vir TV, W-Fi en 'n lig.

Die leefarea vloei na 'n balkon met 'n ingeboude braai, 'n ideale plek vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte vanaf die Tweede Vloer bewonder. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek word gebied. Hierdie kompleks is sentraal tot die Laguna Mall, verskeie restaurante en pragtige strande. Dit is 'n kort entjie se stap na Club Mykonos, die naaste strand, en Langebaan Gholfklub.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zandalee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 42 Nivica het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ab53f0516d722dae6d2597cc2371d6092a92447bb4ada263d994a8f6b9f264fcdf8d33eb9f265b099c8d94108c4e2118ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Jon Olafsson Road Nivica Lifestyle Apartments 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.050887991743 18.05095903327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang