Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Njala Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Karien S
1 nag
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, kon geen fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lititia Michelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Very well received. Breakfast omelets are some of the best I have tasted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Njala Guest House
Baie dankie. Vriendelike groete Anneline

Schalk D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Baie aangenaam. Die kamer was baie netjies en die personeel was baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Gerieflik, met vriendelike en netjiede diens. Ons het 'n versoek gehad dat hul ons asb. moet akkomodeer vir ons 6 jarige seuntjie saam met ons in die kamer. Die versoek is met die grootste liefde en aandag gedoen teen geen ekstra koste. Ontbyt was ook baie lekker. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Anneline is baie akkommoderend. Weens voorafgaande verpligtinge sou ons laat arriveer, het Anneline sodanig verwittig, en sy het ons laat ontvang. Weens veranderde reëlings moes ons vroeg pad vat en het Anneline se gepakte ontbytopsie gekies. Die was nie alleen op tyd reg nie, maar ook heerlik en 'n verskeidenheid. One het die kort oorslaap verfrissend bevind en kan Njala Gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Njala Guest House
Baie dankie Thomas en Marthie. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Anneline

Joseph S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Excellent place to be. Excellent place and great environment. We have enjoyed our night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Njala Guest House
Thank you for the review Joseph. Hope to see you again soon.

Pierre M
1 nag
4.0
Aug 2018

Baie welkom gevoel en netjies. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anneline
Njala Guest House
Baie dankie Pierre. Hoop om jou gou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Anneline

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2018

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Niel D
1 nag
5.0
Nov 2017

Fantasies! Njala Guest House is bitter netjies en Anneline se gasvryheid is uitsonderlik. Ek sal verseker weer van hulle akkommodasie gebruik maak as ek in Middelburg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Njala Guest House
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Annemarie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Lekker gebly. Ons het ons tydjie by Njala Gastehuis vreeslik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Njala Guest House
Hallo Annemarie Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit om julle by 'n volgende besoek te verwelkom. Vriendelike groete Anneline

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njala-weg 83, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzNjY5ZjNiLTcxZDktNDE5YS05MjFkLTc1ZmM0OTJkN2MwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 83 Njala Road Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -25.743411433852 29.477049261332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang