Njala Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anneline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Karien S - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Lititia Michelle K - Jun 2023
Algehele gradering
Very well received.
Njala Guest House se terugvoer
Baie dankie. Vriendelike groete
Anneline
Schalk D - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Annemarie V - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik, met vriendelike en netjiede diens.
Thomas G - Feb 2020
Algehele gradering
Anneline is baie akkommoderend.
Njala Guest House se terugvoer
Baie dankie Thomas en Marthie. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Anneline
Joseph S - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent place to be.
Njala Guest House se terugvoer
Thank you for the review Joseph. Hope to see you again soon.
Pierre M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie welkom gevoel en netjies.
Njala Guest House se terugvoer
Baie dankie Pierre. Hoop om jou gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Anneline
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Niel D - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasies!
Njala Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Annemarie W - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Njala Guest House se terugvoer
Hallo Annemarie
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit om julle by 'n volgende besoek te verwelkom.
Vriendelike groete
Anneline
Recia M - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en alles wat ons nodig gehad het en verwag het.
Pierré M - Apr 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing en netjiese kamers.
Njala Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek sal definitief werk maak in die voorsiening van vars melk.
Die haardroër is beskikbaar op aanvraag. Ek sal 'n nota in die kamers aanbring in die verband.
Ek vra verskoning vir die ongerief.
Baie danie
Vriendelike groete
Anneline
Philip D - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was goed.
Manie V - Des 2015
Algehele gradering
Lekker!
Njala Guest House se terugvoer
Baie dankie Gerda. Hoop ons sien julle gou weer.
Johan C - Okt 2015
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend!
Andries B - Sep 2015
Algehele gradering
Puik kamers en baie vriendelike gasvryheid.
Elani J - Jul 2015
Algehele gradering
Die gastehuis is veilig, netjies en rustig.
Hannelie M - Mei 2015
Algehele gradering
Persoonlike diens met alles wat nodig was vir ons verblyf.
Morag W - Apr 2015
Algehele gradering
A perfect overnight stop. Lovely ambience, good food and very comfortable rooms.
Lees meerAnitha Q - Feb 2015
Algehele gradering
Beautiful little haven
Ursula F - Sep 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld, alles keurig.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Njala-weg 83, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang